Page 1 of 1

Goeie dag almal

Posted: Fri Jul 05, 2019 11:09 am
by vetbeer
Dag almal,ek is al n tydjie op die forum maar het myself nog nooit voorgestel nie.Ek is van Graaff Reinet en geniet jag en skiet baie.Ek herlaai my eie ammunisie vir my jag geweer en my pistool,ek het n 303 vir jag en my handwapen is n Glock 22 .40s&w.Ek het al baie interessante dinge op hierdie forum raak gelees en ook al baie waardevolle informasie hier gekry,dankie daarvoor!!

Groete
Vetbeer

Re: Goeie dag almal

Posted: Fri Jul 05, 2019 11:37 am
by Plaashaas
Nou maar welkom uit hibernasie dan.