Page 1 of 1
GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Posted: Thu Jul 04, 2019 1:26 pm
by Carel Kolesky
Het iemand van bg wat hulle wil verkwansel?
Groetnis
Carel Kolesky
0836284021
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Posted: Thu Jul 04, 2019 3:36 pm
by Carel Kolesky
Reggekom dankie!Mods kan maar afhaal.
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Posted: Sun Mar 30, 2025 4:49 pm
by Carel Kolesky
Weer op soek as iemand het!
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Posted: Sun Mar 30, 2025 5:51 pm
by Frederik
Swaai oor na Spoor Bullet Company koeels geen issues met stock wat van oorsee kom nie en werk seker nog beter ook.
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Posted: Mon Apr 06, 2026 10:20 am
by Carel Kolesky
Môre-iemand dalk bg wat wil verkoop?
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Posted: Mon Apr 06, 2026 12:09 pm
by Capt. Yoda
Soos Frederik se skakel ma oor na spoor koele toe, lyk nie of ons vinnig weer die swifts gaan kry nie
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Posted: Mon Apr 06, 2026 5:55 pm
by Carel Kolesky
Dankie-sal in toekoms-probeer net eers !
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Posted: Mon Apr 06, 2026 6:08 pm
by Mellies
Capt. Yoda wrote: Mon Apr 06, 2026 12:09 pm
Soos Frederik se skakel ma oor na spoor koele toe, lyk nie of ons vinnig weer die swifts gaan kry nie
Sorry vir die hijack Carel...
Daar is nuwe swifts wat oppad is. Z-bullets vir LR met dieselfde ontwerp as Sciroccos.
Met n vleisie...
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Posted: Mon Apr 06, 2026 7:03 pm
by Capt. Yoda
Mellies wrote: Mon Apr 06, 2026 6:08 pm
Capt. Yoda wrote: Mon Apr 06, 2026 12:09 pm
Soos Frederik se skakel ma oor na spoor koele toe, lyk nie of ons vinnig weer die swifts gaan kry nie
Sorry vir die hijack Carel...
Daar is nuwe swifts wat oppad is. Z-bullets vir LR met dieselfde ontwerp as Sciroccos.
Met n vleisie...
Het gesien hulle maak n nuwe koel ma nie geweet hy vervang die Scirocco nie. Dink hulle gaan eers die kleiner cals maak so gaan nog n rukkie wees voor ons hul in die groot manne hier sien
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Posted: Mon Apr 06, 2026 7:59 pm
by Carel Kolesky
Goeie nuus!
Re: GESOEK:SWIFT SCIROCCO 180GR 30 KALIBER
Posted: Mon Apr 06, 2026 10:41 pm
by tripodmvr
Z bullet
[youtube]
https://youtu.be/F4CMWPsdsd0[/youtube]