Twist Ratio/ Loop Lengte CZ550 Ebony Edition 7x64 Brenneke
Posted: Tue Jul 02, 2019 3:56 pm
Dag kêrels...
Ek Google so goed soos die volgende ou maar kry nêrens specs op die CZ550 Ebony Edition 7x64 Brenneke nie.
Ek kort graag die loop lengte en twist ratio.
Op bespiegeling- is die Ebony Edition se loop profiel n straight taper en ietswat dikker as die Deluxe modelle sn.
Kom voor as n klein bietjie langer ook...
Hulp sal waardeer word.