Page 1 of 3

Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 6:57 pm
by JVT172
Ok, ek weet daar is baie, nice opsies en elke ou het sy eie smaak.....maar help dink.

Ek het die volgende in die kluis.

.22's rimfire
204Ruger
243Win
270Win
303 Brit
9.3x62
375H&H
416Rigby

Ek het 'n k98 aksie wat kan gebruik word vir n bou.... dink ek is reg vir jag roere, dalk n 70/30 baan/ LR roere/kaliber.

Ek hoor graag julle opinies.

Groete
Jurgen

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 7:02 pm
by Dumbluck
Daar is plek vir 'n 6.5mm, 260 Rem sal mooi inpas

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 7:05 pm
by Smitstertjies
Ek dink iets soos n 300wsm sal mooi inpas. Controlled feed aksies is nie almal se eerste keuse vir n baan roer nie maar ek het al van hulle gesien wat bitter akkuraat is.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 7:10 pm
by WicusdP
+1 vir beide 260 of 300wsm.......was ook eerste 2 kalibers wat by my opgekom het.

Of wat van 'n 6mm waarmee jy 108 eldm of selfs 115 dtacs kan skiet?

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 7:11 pm
by PWV
Pellie, al wat jy nog kort is 'n lekker kettie met haasrek! 8)

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 7:13 pm
by tripodmvr
PCP?

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 7:20 pm
by JVT172
tripodmvr wrote:PCP?
Ek het een van hulle....walther dominator

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 7:22 pm
by JVT172
PWV wrote:Pellie, al wat jy nog kort is 'n lekker kettie met haasrek! 8)
Wat se grein klippe of albasters sou die verste akuraatste gooi?

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 7:24 pm
by Fanta300
Geen kluis is volledig sonder ‘n 308 nie ::)

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 7:30 pm
by Diesel Dog
Net uit beginsel sou ek n metrieke kaliber oorweeg.
6x47ai
6.5x47ai
6.5x55ai
7wsm

DD

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 7:43 pm
by jankraay
Iets wat n hoë BC punt mooi gooi oor n langer afstand. 6.5/7mm sal mooi inpas. Dop keuse hamg van jou af...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 8:08 pm
by Ranger
Some flavour of 6.5 or a 300PRC

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 8:10 pm
by heywillie
jankraay wrote:Iets wat n hoë BC punt mooi gooi oor n langer afstand. 6.5/7mm sal mooi inpas. Dop keuse hamg van jou af...


Sent from my iPhone using Tapatalk
+1 vir 6.5 of 7mm

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 8:10 pm
by jdpretorius
Ek is ook besig om rond te kyk vir n speelding en stem nogal vir n 308 maar die 6.5 is baie aanloklik met die hoë BC keuses....vir my is dit meer baan en gonge speel maar as ek dan nog gemaklik met hom kan jag ook dan tick hy baie boksies. Met n 308 sal dit dalk eerder n 26" loop wees maar 24" loop is seker nie so 'n groot toegewing in spoed nie. Vir my is die 308 se loop lewe amper n sterker oorweging as die hoë BC keuses van 6.5.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Mon Jul 01, 2019 8:58 pm
by Supacow
Diesel Hond se lys maar 284 in die 7wsm se plek. As jy 'n 243 en 270 het het jy amper alles. Daar skort 'n 12br met 2lope

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Tue Jul 02, 2019 6:14 am
by Gerhardu
6,5PRC

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Tue Jul 02, 2019 6:16 am
by rockrabbit
300 H+H

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Tue Jul 02, 2019 7:12 am
by Finder20
Verseker die nuwe Howa 300 PRC

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Tue Jul 02, 2019 7:22 am
by Pinkes
Groter 7mms of 300wsm/wm/PRC

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Tue Jul 02, 2019 7:25 am
by J le Roux
Jy moet eindig waar die meeste begin. Jy kort 'n .30 cal.

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Tue Jul 02, 2019 8:29 am
by Predator
[quote="Smitstertjies"]Ek dink iets soos n 300wsm sal mooi inpas. Controlled feed aksies is nie almal se eerste keuse vir n baan roer nie maar ek het al van hulle gesien wat bitter akkuraat is.


STEM - 300WSM

En net om se bietjie te "breg"

300 wsm. 100m.+-7mm- 5 skote.

The picture says it all.
300 WSM 7MM 1 65GR 100M.jpg

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Tue Jul 02, 2019 8:55 am
by Armand Steenkamp
Finder20 wrote:Verseker die nuwe Howa 300 PRC
As daai 6.5 PRC in n dukloop gaan kom en die pryse is nie te mal nie dan sit ek my 6.5x55 in die mark

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Tue Jul 02, 2019 9:29 am
by Werner Prinsloo
Geen kluis is volledig sonder 'n mooi 12 boor haelgeweer nie.

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Tue Jul 02, 2019 10:41 am
by Capt. Yoda
Finder20 wrote:Verseker die nuwe Howa 300 PRC

2020 gaan weer die jaar van primer pockets wat nie hou nie wees op jaracal...my prc doppe se pocket hou net 2 keer en ek skiet n 220gr lig teen 3000fps.

n 300wsm sal mooi in pas daar in daai kluis

Re: Watse kaliber volgende????

Posted: Tue Jul 02, 2019 11:09 am
by Finder20
Capt. Oblivious wrote:
Finder20 wrote:Verseker die nuwe Howa 300 PRC

2020 gaan weer die jaar van primer pockets wat nie hou nie wees op jaracal...my prc doppe se pocket hou net 2 keer en ek skiet n 220gr lig teen 3000fps.

n 300wsm sal mooi in pas daar in daai kluis
Cappie watse doppe het jy vir jou 300 PRC? Het jy dalk die quickload file vir daai kaliber?

Groete T