Page 1 of 1

Spotlight

Posted: Thu Jun 27, 2019 9:21 am
by Viljoen.Japie
More almal el is seker die vraag is al baie gevra maar ek kry dit nie as jul moet se watse kleur spotlight werk die beste wit met n dimmer op rooi of groen hoor graag van jul ?

Re: Spotlight

Posted: Thu Jun 27, 2019 9:31 am
by Malan123
Amber werk vir my die beste en dan groen

Re: Spotlight

Posted: Thu Jun 27, 2019 9:51 am
by Viljoen.Japie
Ekt nou n opsie om n rooi of groen lig te koop wat die gloeilamp die kleur veskaf nie deur n lens nie

Re: Spotlight

Posted: Thu Jun 27, 2019 11:17 am
by BeesBreet
Viljoen.Japie wrote:Ekt nou n opsie om n rooi of groen lig te koop wat die gloeilamp die kleur veskaf nie deur n lens nie
In daai geval Groen


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Spotlight

Posted: Thu Jun 27, 2019 12:02 pm
by Viljoen.Japie
Okay ek ook so gedink omdat mens maklik die wit spot rooi kry met die filters

Re: Spotlight

Posted: Thu Jun 27, 2019 1:58 pm
by naas222
Viljoen... Is dit n LED lig? Kan hy dim?.
Ek hou weer van n groen lens..

Re: Spotlight

Posted: Thu Jun 27, 2019 2:47 pm
by Viljoen.Japie
Eks nie seker oor sie dim nie maar dit is n led lig

Re: Spotlight

Posted: Thu Jun 27, 2019 4:23 pm
by naas222
Jong sover ek weet dim led nie... Of het tegnologie al verander.. Hoor en goooooogle maar

Sent from my VFD 500 using Tapatalk

Re: Spotlight

Posted: Fri Jun 28, 2019 12:03 am
by Izak H
Die manne bou al led dimmers

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Spotlight

Posted: Fri Jun 28, 2019 8:40 am
by pieter h
Daar is een wat kan dim switch is op spotlight en skakelaar wat na kleur kan oorskakel.


Sent from my iPhone using Tapatalk