Page 1 of 1
Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Sun Jun 23, 2019 9:51 am
by Arnold
Hoeveel weeg jou geweer? Geweer sonder bipod maar met silencer of MB as jy met een skiet. Jy kan die bipod se gewig bysit as jy stapjag met die geweer en 'n bipod op het

Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Sun Jun 23, 2019 11:01 am
by Rudi Fischer
Hi Arnold
Hang af watse geweer en vir watse doeleinde.
My 375 H&H met net scope op weeg 5kg
My 6.5 CM is 7kg
My 338 is 8.5kg
En die 6x45 dink ek is hier by 3.5 kg
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Sun Jun 23, 2019 11:26 am
by FHM
4 Kg met bipod en skoop op - stap-geweer
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Sun Jun 23, 2019 5:13 pm
by Arnold
Rudi Fischer wrote:Hi Arnold
Hang af watse geweer en vir watse doeleinde.
My 375 H&H met net scope op weeg 5kg
My 6.5 CM is 7kg
My 338 is 8.5kg
En die 6x45 dink ek is hier by 3.5 kg
Ek stem, die vraag is sommer om uit te vind wat julle gewere weeg. As hy spesifiek vir iets gebruik word kan jy dit noem.
Ek het vanoggend gou my gewere geweeg en dink hulle is almal te swaar vir n stap geweer
30-06 - 5.1kg
223 - 6.7kg
260AI - 7.3kg
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Sun Jun 23, 2019 6:28 pm
by Rudi Fischer
Ek dra maklik my 375H&H die hele naweek in my hand, ek glo nie in n sling as ek jag nie.
So 5kg pla my glad nie.
Maar daar is nie n kans wat ek my 338 of 6.5CM dra nie. Hulle is langafstand of bakkie skiet gewere.
My “Berge” geweer is n Ruger No1 in 7mm RM.
Hy weeg 4.2kg en op hom moet ek sling sit want het my hande nodig om te klim.
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Sun Jun 23, 2019 7:19 pm
by jdpretorius
338wm - 5.4kg (met n lekker dra band is hy heel gemaklik)
270w - 4.8kg (met n gewone leer dra band raak die skouertjie so bietjie lam na 3 ure se stap)
Alby ketties het hout kolwe
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Sun Jun 23, 2019 9:32 pm
by Eugene
300NM, 11,5kg met bi-pod, scope en KD
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Sun Jun 23, 2019 9:34 pm
by jankraay
10.4kg .338 AI met alles op.
9.2kg 6.5-284 met alles op.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Sun Jun 23, 2019 9:35 pm
by jankraay
Eugene wrote:300NM, 11,5kg met bi-pod, scope en KD
Ek sou eerder se 20kg...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Sun Jun 23, 2019 9:41 pm
by Vleisie
My roere is in daardie opsig nogals lekker swaar.
243win 5kg
22-250rem 5.8kg
6.5CM 7.1kg
Ek het al gaan stap jag met hulle al 3.
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Sun Jun 23, 2019 10:26 pm
by JPS
2 x 284 Win 9.90kg net geweer met teleskoop.
F ope gewere
284 win met silencer en bipod 7.5kg
La jag en gong geweer.
338LM 9.7 kg met bipod en silencer.
Bos - Jag gwere almal onder 5kg
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Mon Jun 24, 2019 7:04 am
by Swede
Baan gewere:
.308 5.7 kg
6.5 Creedmoor 6.0 kg
Stap gewere:
30-06 4.5 kg
6.5 x 55 3.9 kg
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Mon Jun 24, 2019 8:13 am
by Capt. Yoda
My swaarste geweer is 9.9kg met bipod en alles op en my ligste is 3.8kg met net n aimpoint op
Arnold daai 5kg 30.06 loop baie lekker sit net n lekker groot butler creeck sling op, my 06 weeg meer as dit alles op en hy stap die lekker met so sling.
https://cdn11.bigcommerce.com/s-vqqyyldgwb/images/stencil/500x659/products/361/756/Comfort-Stretch-Firearm-Sling-Alaskan-Magnum-with-Swivel-81033-1__22149.1542036917.jpg?c=2
https://www.animalgear.co.za/pub/media/catalog/product/cache/207e23213cf636ccdef205098cf3c8a3/8/1/81013.jpg
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Mon Jun 24, 2019 8:30 am
by ruaanb
Capt. Oblivious wrote:My swaarste geweer is 9.9kg met bipod en alles op en my ligste is 3.8kg met net n aimpoint op

beste sling die gebruik twee van hulle.
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Mon Jun 24, 2019 8:35 am
by Cobus(Cobb)
https://www.google.co.za/search?biw=102 ... XLxnK7PeyM:
Dra so sling met al my gewere en kruisboog.
308 Brno is 4.5kg met kd
308 Howa is 4.3kg sonder kd
243 Howa (jakkals geweer) is 6.2kg
Crossbow is 3.4kg
Cheers
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Mon Jun 24, 2019 9:56 am
by JacquesT (Stompe)
Myne is as volg,
6 Dasher 9.6kg met alles op- Kompitisie geweer
6.5CM 7,2kg met alles op- LA jag geweer
308 4,7kg - Stapjag en bosveld geweer
375 H&H 3kg (na elke skoot raak hy so effe swaarder met my enamil van my tande wat op die agterkant van de kolf op bou

)
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Mon Jun 24, 2019 12:36 pm
by PWV
7 mm Tombi Mk 1: 8.5 kg
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Mon Jun 24, 2019 1:20 pm
by Wouter Roets
Jacques
Wat se maak is daai 375 van jou? Vaderland 3kg is darem hopeloos te lig vir n geweer in daai kaliber.
Oom PW wat sal n Mk 2 weeg?
Groetnis
Wout
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Mon Jun 24, 2019 1:25 pm
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote:Jacques
Wat se maak is daai 375 van jou? Vaderland 3kg is darem hopeloos te lig vir n geweer in daai kaliber.
Oom PW wat sal n Mk 2 weeg?
Groetnis
Wout
hahaha daai roer trap lekker van n bank of bakkie af
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Mon Jun 24, 2019 11:07 pm
by Arnold
Capt. Oblivious wrote:My swaarste geweer is 9.9kg met bipod en alles op en my ligste is 3.8kg met net n aimpoint op
Arnold daai 5kg 30.06 loop baie lekker sit net n lekker groot butler creeck sling op, my 06 weeg meer as dit alles op en hy stap die lekker met so sling.
https://cdn11.bigcommerce.com/s-vqqyyldgwb/images/stencil/500x659/products/361/756/Comfort-Stretch-Firearm-Sling-Alaskan-Magnum-with-Swivel-81033-1__22149.1542036917.jpg?c=2
https://www.animalgear.co.za/pub/media/catalog/product/cache/207e23213cf636ccdef205098cf3c8a3/8/1/81013.jpg
Dankie, ek het so sling en hy sal mooi pas by die swart geweer

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190624/3b7ee77ecfd4c72567d84c6566f46ed7.jpg
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Tue Jun 25, 2019 8:24 am
by Kallie Fernhout
Kaliber: 6XC (Veldskiet)
Loop Proefiel: 30 duim Light Palma
Teleskoop: Schmidt & Bender PM 11 5-25x56
Kolf:Bell and Carlson Tactical Medalist Style 6 with M5 Short Action Stealth DBM
Webp.net-resizeimage (6xc).jpg
Kaliber: 6BR (Alles)
Loop Proefiel: 28 duim Meduim Palma
Teleskoop: Nightforce NXS 5.5-22-56
Kolf:Bell and Carlson Tactical Medalist Style 6 with M5 Short Action Stealth DBM
Webp.net-compress-image.jpg
Kaliber: 300WSM (XSSSA)
Loop Proefiel: 30 duim Heavy Palma
Teleskoop: Schmidt & Bender PM 11 5-25x56
Kolf:Bell & Carlson Tactical Medalist Style 5 Fully Adjustable with M5 Short Action Stealth DBM
Webp.net-resizeimage (300).jpg
Dus sonder Bi-Pod en Muzzle Brake.
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Tue Jun 25, 2019 9:53 am
by OosKaapJagter
My stapjag geweer van keuse is 'n RSA enkelskoot wat op 'n mooier kolf gemonteer is. Ek is te bang om die ding te weeg, anders bly dit dalk volgende keer tuis.
Gewig is 'n relatiewe ding. As jy begin stap in die berge in, is die geweer verbasend lig. Na so halwe dag, 'n klompie klowe op en af asook roetes vind deur erosieslote en tussen doringtakke deur, raak die ding vrek swaar.
Snaaks genoeg is dit altyd die geweer wat saamgaan veld toe terwyl die ligter gewere met magasyn en al, in die kluis agterbly.
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Tue Jun 25, 2019 9:59 am
by PWV
Wouter Roets wrote:Jacques
Wat se maak is daai 375 van jou? Vaderland 3kg is darem hopeloos te lig vir n geweer in daai kaliber.
Oom PW wat sal n Mk 2 weeg?
Groetnis
Wout
Wout, as hy dieselfde loop as myne op het, glo ek hy gaan minder weeg!
@ CO: Hy lê 'n bakkie lekker vas en afhangende van die fool agter die tool, is kopskote die reël.
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Tue Jun 25, 2019 10:21 am
by JacquesT (Stompe)
Wouter Roets wrote:Jacques
Wat se maak is daai 375 van jou? Vaderland 3kg is darem hopeloos te lig vir n geweer in daai kaliber.
Oom PW wat sal n Mk 2 weeg?
Groetnis
Wout
Hi Wouter,
Dis 'n Voere LBW met gelamineerde kolf. Hy kry nou kwikstawe in om te help met die migrane.
Groete
Re: Hoeveel weeg jou geweer?
Posted: Tue Jun 25, 2019 10:36 am
by Wouter Roets
Goeie besluit daai Jacques.