Page 1 of 1

Aksie gesoek

Posted: Thu Jun 20, 2019 8:00 pm
by 6.5/284Norma
Hallo julle,

Ek is opsoek na 'n aksie om aan 'n loop te skroef. Wat sal julle aanbeveel?
Waar kan ek kry?

Dankie.

Re: Aksie gesoek

Posted: Thu Jun 20, 2019 8:18 pm
by Fanta300
Koop ‘n Howa. Hy het klaar ‘n loop aan ;D

Re: Aksie gesoek

Posted: Thu Jun 20, 2019 8:25 pm
by Arnold

Re: Aksie gesoek

Posted: Thu Jun 20, 2019 8:58 pm
by 6.5/284Norma
Fanta300 wrote:Koop ‘n Howa. Hy het klaar ‘n loop aan ;D
howa.jpg
howa1.jpg
howa2.jpg

Re: Aksie gesoek

Posted: Thu Jun 20, 2019 9:40 pm
by jankraay
6.5/284Norma wrote:
Fanta300 wrote:Koop ‘n Howa. Hy het klaar ‘n loop aan ;D
howa.jpg
howa1.jpg
howa2.jpg
Eina...wat is die begroting?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Aksie gesoek

Posted: Thu Jun 20, 2019 9:52 pm
by Diesel Dog
Het die geweer nog sy oorspronglike loop op gehad toe die kraak ontwikkel het of was die loop al verwyder .

DD

Re: Aksie gesoek

Posted: Thu Jun 20, 2019 9:57 pm
by Fanta300
Het ook gehoor die aksie kan kraak as die ou wat die loop verwyder nie weet wat hy doen nie

Re: Aksie gesoek

Posted: Thu Jun 20, 2019 10:21 pm
by 6.5/284Norma
Ons dink dit was van 'n baie harde sywaardse stamp aan die loop se punt.

Re: Aksie gesoek

Posted: Thu Jun 20, 2019 10:31 pm
by Diesel Dog
6.5/284Norma wrote:Ons dink dit was van 'n baie harde sywaardse stamp aan die loop se punt.
Was die aksie in n bankskroef geklem ::) toe die loop die harde stamp gekry het? Sou nog graag wou weet of dit nog die oorspronlike loop was.
DD

Re: Aksie gesoek

Posted: Fri Jun 21, 2019 6:29 am
by knipmes
Ek sou baie graag wou weet wat die oorsaak is. Kan die staal dalk "getoets" word om te bepaal of die fout daar le?

Re: Aksie gesoek

Posted: Fri Jun 21, 2019 7:14 am
by 6.5/284Norma
Met alle respek, ek soek 'n ander aksie asseblief.

Re: Aksie gesoek

Posted: Fri Jun 21, 2019 7:20 am
by ZKK
Ek het n nuwe remington aksie as jy belang stel

Re: Aksie gesoek

Posted: Fri Jun 21, 2019 8:02 am
by jankraay
6.5/284Norma wrote:Met alle respek, ek soek 'n ander aksie asseblief.
Ek probeer help maar ontvang geen antwoord op my vraag nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Aksie gesoek

Posted: Fri Jun 21, 2019 8:06 am
by Toyrsi
Bullet Central.
Kelby R19k
Rem R8k
Defiance R25-35k
Bat R35k

Re: Aksie gesoek

Posted: Fri Jun 21, 2019 8:13 am
by Alberts
More, ek het vir jou 'n P14 aksie.. Maar glo nie dit is waarna jy soek nie...

Sent from my EML-L09 using Tapatalk

Re: Aksie gesoek

Posted: Fri Jun 21, 2019 8:17 am
by Rikuss
Ek het vir jou K98 met Boyd's varminter kolf

Re: Aksie gesoek

Posted: Fri Jun 21, 2019 8:25 am
by Capt. Yoda
Koop n lekker Bat

Re: Aksie gesoek

Posted: Fri Jun 21, 2019 10:30 am
by savage(P Coetzer)
Ek weet van n kort aksie howa wat getrue is

Re: Aksie gesoek

Posted: Fri Jun 21, 2019 11:09 am
by 6.5/284Norma
jankraay wrote:
6.5/284Norma wrote:Met alle respek, ek soek 'n ander aksie asseblief.
Ek probeer help maar ontvang geen antwoord op my vraag nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Jammer! Ek kan tot by R30k gaan.

Re: Aksie gesoek

Posted: Fri Jun 21, 2019 11:12 am
by jankraay
Toyrsi wrote:Bullet Central.
Kelby R19k
Rem R8k
Defiance R25-35k
Bat R35k
Hier is jou antwoord. Ek persoonlik gaan vir die Kelbly Tactical/ Defiance gaan.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Aksie gesoek

Posted: Fri Jun 21, 2019 5:42 pm
by Smitstertjies
Jy sal nie spyt wees met Kelbly Tactical nie. Glo my. Sit sommer van die begin af n Bix n Andy sneller op. Behoort dan naby jou begroting te kom.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Aksie gesoek

Posted: Fri Jun 21, 2019 5:45 pm
by Albertdwk
jankraay wrote:
Toyrsi wrote:Bullet Central.
Kelby R19k
Rem R8k
Defiance R25-35k
Bat R35k
Hier is jou antwoord. Ek persoonlik gaan vir die Kelbly Tactical/ Defiance gaan.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Saam met jankraay op die een

Re: Aksie gesoek

Posted: Fri Jun 21, 2019 8:06 pm
by JPS
Moet die aksie magasyn kas kan vat? Indien nie kan jy cloete en dutoit ook probeer vir Barnard aksie in jou begroting met sneller .

Praat ook met Chrisjan Diedricks oor aksies. Dink sy papierwerk om hulle in te bring is gesort en hy bring nou in.

Die ander ding waaraan jy moet dink is of jy selfde aksie soek om in kolf te pas of sal jy kolf kan aanpas vir nuwe aksie. As jy nuwe kolf gaan maak / gebruik is bogenoemde nie van toepassing.

Re: Aksie gesoek

Posted: Sun Jun 23, 2019 2:24 pm
by 6.5/284Norma
Het ook Defiance in gedagte.

Daar is 'n aantal uitdagings:

Na die R30 000 vir die aksie gaan dit nog kos vir nuwe kolf, bottom metal en magasynplaat en veer, sneller, geweersmid se kostes.

Dan is my begroting heeltemal uit.