Page 1 of 1

Vuil Grappe

Posted: Thu Nov 10, 2011 8:55 am
by jaracal
Ek wil die laaste keer 'n versoek rig om die grappe skoon te hou. Ons kontroleer nie dit wat geskryf word nie maar is ek moeg vir gerapporteerde posts. Indien iemand dit weer doen sal hy "geban" word. Wees verseker dit is nie 'n dreigement nie. Die mods kry opdrag om dit summier te doen.
Jaracal (Heinrich Funck)