Page 1 of 2
Verkyker met Rangefinder
Posted: Thu Jun 13, 2019 7:50 am
by Arnold van Wyk
Ek opsoek na goeie opsie, na ek een gebruik het op laaste jag.
Dankie
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Thu Jun 13, 2019 9:08 am
by jankraay
Ek sou se die Vortex Fury 5000/Sig Kilo 3000 sal goeie waarde vir geld wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Thu Jun 13, 2019 10:10 am
by LoopSoosStroop
Die goed is maar net #$%# duur.
Goedkoopste ene was die Rudolph een, nie seker of hulle hom nog maak/bemark nie. Dan Bushnell Fusion, dan die goed soos Leica ens. Wens Nikon wil bietjie een maak.
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Thu Jun 13, 2019 11:04 am
by Arnold van Wyk
Sien hulle is duur, gaan maar oe toemaak, dis net n plesier met een in die veld.
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Thu Jun 13, 2019 5:37 pm
by Pappabeer
Kahles Helia is goedkoper as die Leica of Swarovski en baie ligter.
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Thu Jun 13, 2019 8:21 pm
by Mellies
Arnold van Wyk wrote:Sien hulle is duur, gaan maar oe toemaak, dis net n plesier met een in die veld.
Jy sal nie n fout maak nie. Dit is een van die beste beleggings wat jy kan maak.
Die nuwe Leicas is net baie groot. Heelwat goedkoper as Swaros.
Nog nie Kahles hanteer nie. Kan net n goeie produk wees.
Met n vleisie...
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Thu Jun 13, 2019 8:47 pm
by johans
ek het n rudolph.werk vir my baie goed
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Thu Jun 13, 2019 9:40 pm
by 6.5/284Norma
Bushnell se Fusion is ook goed.
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Thu Jun 13, 2019 9:42 pm
by JPS
Kahles Helia boks ver bo sy prys.
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Fri Jun 14, 2019 6:22 am
by joe rocket
Delta Striker se nuwe 10x42 puik .
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Fri Jun 14, 2019 6:30 am
by MyLani
I have the Kahles Helia 10x42.
Through my eyes, they compare with the Swarovski when you look though both pairs in low light.
They are a little more expensive than the Vortex and Bushnell, but worth it in my opinion. Also has a good guarantee.
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Fri Jun 14, 2019 7:47 am
by Stephan86
joe rocket wrote:Delta Striker se nuwe 10x42 puik .
Het iemand dalk 'n prys vir die Delta Striker?
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Fri Jun 14, 2019 7:53 am
by joe rocket
R25 K
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Fri Jun 14, 2019 8:33 am
by Capt. Yoda
joe rocket wrote:Delta Striker se nuwe 10x42 puik .
Waar het daai Binos n range finder in?
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Fri Jun 14, 2019 9:34 am
by Wouter Roets
MyLani wrote:I have the Kahles Helia 10x42.
Through my eyes, they compare with the Swarovski when you look though both pairs in low light.
They are a little more expensive than the Vortex and Bushnell, but worth it in my opinion. Also has a good guarantee.
Mylani waar het jy joune gekoop en wat het jy vir hulle betaal?
Groetnis
Wouter
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Fri Jun 14, 2019 10:55 am
by Capt. Yoda
Wout, Herme verkoop hulle anders by die Powder Keg
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Fri Jun 14, 2019 10:57 am
by joe rocket
Capt. Oblivious wrote:joe rocket wrote:Delta Striker se nuwe 10x42 puik .
Waar het daai Binos n range finder in?
Boomstics het een.
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Fri Jun 14, 2019 12:27 pm
by MyLani
Wouter Roets wrote:MyLani wrote:I have the Kahles Helia 10x42.
Through my eyes, they compare with the Swarovski when you look though both pairs in low light.
They are a little more expensive than the Vortex and Bushnell, but worth it in my opinion. Also has a good guarantee.
Mylani waar het jy joune gekoop en wat het jy vir hulle betaal?
Groetnis
Wouter
Ek het 22K betaal op Black Friday by Gunshack in PE
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Fri Jun 14, 2019 12:50 pm
by Wouter Roets
Dankie vir die terugvoering.
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Fri Jun 14, 2019 8:39 pm
by Gideonviljoen
As prys nie bepaalbare faktor is tot R 50000 nie, watteer een van die opsies is eintlik die beste?
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Sat Jun 15, 2019 9:39 am
by Izak H
Tot R50k dink ek Leica of Kahles
Swarofski het 1 ding wat my pla - korrel met regterkant maar gee afstand aan linkerkant
Ek het Bushnell 1mile fusion - meet baie lekker, tot deur bakkie se voorruit, en maklik tot 1600m
Ek het 2018 Vortex Fury gekoop, kristalhelder beeld, hom al met baie kliente se ander brands vergelyk - al verskil is die pryse !
Wat ek verder al opgelet het is dat di duurder brands dalk te sensitief meet en daarom kan jy ni deur di bakkie se voorruit meet ni, maar my ondervindings en 2c
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Sat Jun 15, 2019 6:24 pm
by Gideonviljoen
Dankie
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Sat Jun 15, 2019 7:54 pm
by Jaco v Zyl
Gideonviljoen wrote:As prys nie bepaalbare faktor is tot R 50000 nie, watteer een van die opsies is eintlik die beste?
Ek verkies die Swarovski( field pro model)
Het eers die Leica gehad en die Kahles het ek n dag of 2 ook mee gespeel.(kahles goeie waarde dink ek)
Iets wat my baie gepla het, was die Leica se eyecaps,dis absolute gemors vir daardie klas toerusting, en ek het gesukkel om die lesings partykeer mooi te lees( hy reguleer die helderheid van die lesing self).
Die Swarovski is n top verkyker met n goeie rangefinder.Hy hanteer baie lekker en is n absolute plesier om te gebruik vir my.
Ek stem wel saam dat die Leica en Swaro nie maklik deur n ruit altyd wil range nie.
Dis my persoonlike ervaring.
Groete
Jaco
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Mon Jun 17, 2019 9:49 am
by MyLani
FYI, Kahles is owned by Swarovski
Both has excellent quality on the optics and great after sales backup
Re: Verkyker met Rangefinder
Posted: Mon Jun 17, 2019 3:04 pm
by Ritchie
Ek weet nie wat die normale prys vir n Votrex Fury is nie maar sien Habitat Africa loop n special vir R17399. Net gedink ek laat jou weet as jy nog in die besluit fase is.