Page 1 of 1
Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 2:36 pm
by Willeboer
Ek het n heuk wat gekrap moet word. Weet iemand deur wie ek so kolf kan bestel of inbring.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 3:45 pm
by Arnold
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 4:45 pm
by Willeboer
Baie dankie, gaan hom kontak.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 5:16 pm
by Arnold
Regtig baie nice kolwe

https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/28951177_10160189346040341_2884663764441890816_o.jpg?_nc_cat=102&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=5f08513125bce7cd89ce3dbbd451d9d4&oe=5D8107CD
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 5:22 pm
by Willeboer
Dit is presies wat ek soek. Is dit jou roer daai.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 5:25 pm
by Arnold
Ja, dit is my geweer.
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 5:40 pm
by Willeboer
Baie netjies en bietjie jaloers.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 5:52 pm
by Jaco v Zyl
Wees ma net geduldig as jy dit doen......
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 5:54 pm
by Willeboer
Ek verstaan so, maar het darem geduld
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 6:04 pm
by Henlo
Watse profile loop en lengte is daai Arnold?
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 6:56 pm
by Arnold
26" Heavy Palma
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190611/3e59715db970b13038a738aa0628abed.jpg
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 7:05 pm
by Haasvel
Hoe lank vat so Mcmillan bestellingtjie?
one shot, one kill - no luck, all skill
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 7:17 pm
by Jaco v Zyl
Hul se 8 maande.
Ek wag nou n jaar, ma blykbaar is hy oppad..
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 7:20 pm
by Mellies
Arnold sal hy MCS ook kan inbring?
Dankie.
Met n vleisie...
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 7:22 pm
by Haasvel
Dis 'n stoot...
one shot, one kill - no luck, all skill
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Tue Jun 11, 2019 7:42 pm
by Arnold
Jy moet maar by hulle luister
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Wed Jun 12, 2019 7:40 am
by Sangoma (IAN)
Arnold, het jy al n beter rear bag oorweeg.....
Dis soos n Ferrari met n polo mags
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Wed Jun 12, 2019 7:44 am
by Sangoma (IAN)
Willeboer, moet ook nie Manners mis kyk nie. Eks mal oor my EH1
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Wed Jun 12, 2019 7:45 am
by Arnold
Haha, ja ek het vir n tyd lank een getoets. Ek het so bietjie gesukkel met ladings en kon dus nie die verskil agterkom nie. Dalk tyd om weer n protector te toets.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Mcmillan A5 verspreiders
Posted: Wed Jun 12, 2019 7:50 am
by Arnold
As ek die keuse het, en sonder enige ondervinding met Manners, sou ek n Manners T2A kies vir algemene gebruik en die T4A vir meer kompetisie spesifieke gebruik.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk