Page 1 of 1

Rotary Tumbler Spoed

Posted: Tue Jun 11, 2019 11:34 am
by cassie_calvinia
die manne wat nou al self gebou het, het spoed 'n invloed op die tumbler? kan hy te vinnig wees? wat is nadele?
bygese drom is so dat als wel tumble, en nie gly nie.
en, hoefeel media gooi mens in? 1kg? 2kg? bv vir average 100 doppe.

Re: Rotary Tumbler Spoed

Posted: Tue Jun 11, 2019 12:49 pm
by ruaanb
ek gooi 500gr media op 1l water met die nodige skoon maak goed by. maak nie saak hoeveel doppe ek tumble nie.

Re: Rotary Tumbler Spoed

Posted: Tue Jun 11, 2019 1:01 pm
by swc-tr
30 - 50 rpm werk goed.

Re: Rotary Tumbler Spoed

Posted: Tue Jun 11, 2019 7:36 pm
by Hansieslim
Myne loop teen 46rpm maar ek oorweeg om hom vinniger te maak. Ek kan nie dink dit sal skade maak nie, maar ek luister ook graag wat julle sĂȘ.
Ek gooi maar baie media in. 'n Volle 2kg.

Re: Rotary Tumbler Spoed

Posted: Tue Jun 11, 2019 11:22 pm
by ruaanb
swc-tr wrote:30 - 50 rpm werk goed.
jip