Page 1 of 1

Bevoegdheidskursus JHB Suid

Posted: Mon Jun 10, 2019 7:30 am
by jayzet
Môre manne,
Enige voorstelle van bg. In die suide of Alberton omgewing.
Dankie

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Bevoegdheidskursus JHB Suid

Posted: Mon Jun 10, 2019 8:07 am
by Plaashaas
Rooikraal

Re: Bevoegdheidskursus JHB Suid

Posted: Mon Jun 17, 2019 2:48 pm
by jayzet
Dankie Plaashaas

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Bevoegdheidskursus JHB Suid

Posted: Sat Sep 14, 2019 6:07 pm
by jayzet
Plaashaas wrote:Rooikraal
Dankie Plaashaas, het vanoggend daar gaan skiet terwyl my seun sy bevoegdheid skiet oefening afgehandel het. Werklik n lekker baan, sal definitief weer daar gaan draai