Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Mon Jun 10, 2019 6:23 am
by Karooland
Goeie more

My naam is Johan, ek boer hier in die Karoo, Rietbron vlak en Klaarstroom. Lief vir jag en probeer my eie jak probleme oplos. Het n rukkie terug aangesluit maar my nooit voorgestel. Geniet om raad en voorstelle te lees op forum.
Groete

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jun 10, 2019 7:06 am
by Francoisv
Welkom Johan

Meer luister as praat is vir my ook ‘n wenresep. Geniet hom.


“The Only Easy Day Was Yesterday”

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jun 10, 2019 7:16 am
by Fanta300
Welkom

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jun 10, 2019 7:29 am
by tripodmvr
Welkom. Waar in die wêreld is daardie twee plekke? Naaste groot dorp?

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jun 10, 2019 7:30 am
by ruaanb
Welkom!

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Jun 10, 2019 8:11 am
by Karooland
Klaarstroom naby oudtshoorn en rietbron so 80 km van bauefort wes