Page 1 of 1

Gosa takel die Psira-wet

Posted: Fri Jun 07, 2019 4:27 pm
by Hein M.
Sien vanmiddag die berig: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... itsbedryf/

Dit lyk of onse polisieminister alle SA gewere uit privaathande wil neem... Nuwe wending tot ontwapening.

Mooi naweek almal!