Page 1 of 1

Tumbler en anealing

Posted: Fri Jun 07, 2019 8:07 am
by cassie_calvinia
manne
is SA tumbler en JPWen 2 maar die riging om e gaan?
of watse kwaliei masjiene is daar nog?

Re: Tumbler en anealing

Posted: Fri Jun 07, 2019 8:20 am
by cassie_calvinia
en in die selfde asem, gaan ek my lyman en klein sonic cleaner verkoop as iemand weet van iets

Re: Tumbler en anealing

Posted: Fri Jun 07, 2019 8:33 am
by Apie
SA Tumbler is n bul.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Tumbler en anealing

Posted: Fri Jun 07, 2019 8:41 am
by Jackalsniper
Cassie ek het n tumbler gekoop by Wildman so jaar terug vir net oor die R2000.
en hy werk mooi maar hy is kleiner as die SA tumbler ens. Hy maak 100 x 30-06 groote doppe op
n slag skoon in n uur se tyd. sy spoed en rigting kan verstel. Hy het n ses kantige perspex drom.

Re: Tumbler en anealing

Posted: Fri Jun 07, 2019 8:48 am
by Capt. Yoda
Hoor bq by Ruaan daar is n nuwe aneal masjien wat baie oulik is wat hy onlangs gekoop het, ek weet nie wat die man se naam is wat hulle bou nie. As jy klomp doppe wil tumble sal ek die SA Tumbler kry

Re: Tumbler en anealing

Posted: Fri Jun 07, 2019 7:26 pm
by ruaanb
Neallies annealer. ....kontak Neels 0823210880.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190607/ae105b1cfaea1b06da31006b332e24a3.jpg

Re: Tumbler en anealing

Posted: Fri Jun 07, 2019 7:33 pm
by Diesel Dog
cassie_calvinia wrote:manne
is SA tumbler en JPWen 2 maar die riging om e gaan?
of watse kwaliei masjiene is daar nog?
As jy SA tumbler soek ek het vir jou een net 5 keer gebruik R3900.00 plus pos geld .Gebruik nou concrete mixer >:D

DD