Page 1 of 1
Maxdex nv007 day night scope
Posted: Thu Jun 06, 2019 7:39 pm
by Flip Nel
Het iemand hom al gebruik hoe goed is hy , skiet mens ok met hom op jou scope
FB_IMG_15598347507587784.jpg
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Re: Maxdex nv007 day night scope
Posted: Fri Jun 07, 2019 7:57 am
by Capt. Yoda
Lyk net soos die ding wat Rudolph hier op die adds adverteer
Re: Maxdex nv007 day night scope
Posted: Fri Jun 07, 2019 8:31 am
by Flip Nel
Jip syne is net duurder
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Re: Maxdex nv007 day night scope
Posted: Fri Jun 07, 2019 10:45 am
by DieManWinkel
Sal ook graag wil weet of dit die moeite werd is. Ek het al in die dag deur een gekyk, en dit lyk heel goed. Maar sal wil hoor van iemand wat al die ding in die nag gebruik het.