Page 1 of 1
Numenor se kontak nommer
Posted: Thu Jun 06, 2019 8:19 am
by savage(P Coetzer)
More manne. Kan iemand my dalk help met numenor se kontak nr? Die ou nr van hulle werk nie en hul webtuiste wys ook geen telefoon nommers nie.
Dankie!
Re: Numenor se kontak nommer
Posted: Thu Jun 06, 2019 8:26 am
by Frederik
0823299901 probeer die nommer.
Die opvangs by hulle is nienaltyd lekker nie probeer maar tot hy lui.
Re: Numenor se kontak nommer
Posted: Thu Jun 06, 2019 12:07 pm
by savage(P Coetzer)
Dankie Frederik!
Re: Numenor se kontak nommer
Posted: Thu Jun 06, 2019 12:56 pm
by Harambe
Numenor is seker die beste naam vir 'n vervaardiger. Dis nou as jy Tolkien se Silmarillion gelees het.