New member
Posted: Wed Jun 05, 2019 7:02 pm
Naand manne.
Ek is n nuwe lid van die karoo. Ek geniet jag en herlaai en al die buite lug dinge. Vlieg so bietjie helikopter en help met wildvang winter maande. Ek is n electrician van beroep.
Mooi aand.