Page 1 of 1
Bushnell Banner
Posted: Wed Jun 05, 2019 9:19 am
by vlakvarkbeer
Dagse ek wil graag uitvind of die n goeie scope is of nie . Bushnell Banner Dusk&Dawn 6x24x40.
Dankie ek luister graag
Re: Bushnell Banner
Posted: Wed Jun 05, 2019 9:37 am
by Toxxyc
For what purpose do you want to use it, and on what rifle? They are bottom-tier scopes, generally speaking, and their price tag shows it. There's nothing wrong with it for a hunting scope, I'd say, but then you don't really want a 6-24x.
Re: Bushnell Banner
Posted: Wed Jun 05, 2019 9:39 am
by cecilgreeff
Myne het na so 15 skote op my .303 sy kruishaar gebreek. Moes toe buis binne die ringe draai sodat kruis weer reguit was sodat ek kon klaar jag.
Groete
Sent from my SM-J320F using Tapatalk
Re: Bushnell Banner
Posted: Wed Jun 05, 2019 9:47 am
by andre007
Toxxyc wrote:For what purpose do you want to use it, and on what rifle? They are bottom-tier scopes, generally speaking, and their price tag shows it. There's nothing wrong with it for a hunting scope, I'd say, but then you don't really want a 6-24x.
Ek het die Banner 3-9 x 40 vir baie lank op my 308 gehad (jag aleenlik) en hyt baie goed gewerk. Geen klagtes nie.
Re: Bushnell Banner
Posted: Wed Jun 05, 2019 9:49 am
by vlakvarkbeer
Ek wil graag hom op my 223 sit
Re: Bushnell Banner
Posted: Wed Jun 05, 2019 10:14 am
by Toxxyc
Hy sal seker lekker werk op 'n .223. Ek is nie seker hoe akkuraaat hy sal wees op die lang duur of hoe goed hy gaan lyk op 24x vergroting nie, maar in die prysklas dink ek nie jy gaan veel beter op 'n ander plek kry nie. Wat kyk jy om te spandeer, net so vir interessantheid?
Re: Bushnell Banner
Posted: Wed Jun 05, 2019 10:16 am
by vlakvarkbeer
So R3000 by iemand
Re: Bushnell Banner
Posted: Wed Jun 05, 2019 10:38 am
by Viking
vlakvarkbeer wrote:Dagse ek wil graag uitvind of die n goeie scope is of nie . Bushnell Banner Dusk&Dawn 6x24x40.
Dankie ek luister graag
BLY WEG!!
As die scope nie n reeks no het nie is dit n "fake"....enige probleem en jy het n duur les geleer!
Nie weer n Bushnell op my werf nie!
Re: Bushnell Banner
Posted: Wed Jun 05, 2019 10:45 am
by Toxxyc
vlakvarkbeer wrote:So R3000 by iemand
Nie vir daardie geld nie. Ek sou 'n tweedehandse Burris, Leupold, Rudolph of so iets gesoek het vir daardie geld. Jy kan selfs nuwe scopes koop vir daardie geld, byvoorbeeld:
https://safarioutdoor.co.za/catalog/pro ... gory/2962/
Dis nie die beste nie, maar dis ten minste nuut.
Re: Bushnell Banner
Posted: Wed Jun 05, 2019 11:07 am
by tau
EK het amper ophou skiet oor so Bushnell Banner. My eerste .243 op 16 gekry met die scope op. Ek het na die eerste jag geweier om weer te jag vir amper 3 jaar. EK het so mis geskiet die mense het net hulle koppe geskud. So vat iemand anders my geweer en skiet op teiken want ek kan nie skiet nie. Toe hardloop die windage rond op die scope tussen skote.
Re: Bushnell Banner
Posted: Wed Jun 05, 2019 11:20 am
by Wattlegrove
Ek sal ook wegbly. Tensy jy doodseker is dit is 'n oorspronklike Bushnell. Ek dink ook daar is veiliger/beter opsies vir daai prys.
Re: Bushnell Banner
Posted: Wed Jun 05, 2019 5:31 pm
by vlakvarkbeer
Hi almal jip daar is n serial no 71-6244 . anders moet ek kyk na n Nico Stirling of so iets.
Dankie
Re: Bushnell Banner
Posted: Wed Jun 05, 2019 6:19 pm
by Armand Steenkamp
Vir 3k kan jy mos n lekker jagscope koop?? Kyk na lynx vortex... Hou guntree ook dop...
Re: Bushnell Banner
Posted: Thu Jun 06, 2019 5:18 pm
by vlakvarkbeer
Dankie vir die insette
Sal maar rond kyk
Re: Bushnell Banner
Posted: Thu Jun 06, 2019 7:16 pm
by Malan123
Ek het so bushnell banner op my 303. Nog nie probleme gegee nie, maar sal ver eerder vortex se crossfire koop.
Re: Bushnell Banner
Posted: Fri Jun 07, 2019 6:27 pm
by Steppenwolf
Daar is baie "Bushnell Banners" fake scopes.... Bly weg! Vir daardie prys oorweeg eerder entry level of 2de handse scopes soos bv. Nikon, Sightron, Vortex, Burris, Rudolph, Vixen, Lynx, leupold etc.