Page 1 of 1

Gratis: Lee 308 Win matryse. Geneem

Posted: Tue Jun 04, 2019 11:29 am
by Walter
Beide matryse het baie ligte vlekkies (dalk roesvlekkies) aan die binnekant heel onder. Ek glo nie dit sal die effektiwiteit beïnvloed nie. Dit behoort maklik uitgepoleer te kan word. Dalk met fyn staalwol.

Posgeld vir die ontvanger. Ek is in Bloem

https://i.imgur.com/Sl0fHCKl.jpg

Re: Gratis: Lee 308 Win matryse

Posted: Tue Jun 04, 2019 11:41 am
by ArnoRoux
Mag ek asb die 308 matryse kry asb

Sent from my SM-N950F using Tapatalk

Re: Gratis: Lee 308 Win matryse

Posted: Tue Jun 04, 2019 12:06 pm
by Walter
Matryse geneem deur Arno

Re: Gratis: Lee 308 Win matryse

Posted: Tue Jun 04, 2019 12:06 pm
by Harambe
Jis, maar julle beweeg vinnig!

Re: Gratis: Lee 308 Win matryse

Posted: Tue Jun 04, 2019 8:42 pm
by Jurgen Visser
Harambe wrote:Jis, maar julle beweeg vinnig!

Ja , genade dit vlieg

Re: Gratis: Lee 308 Win matryse

Posted: Tue Jun 04, 2019 8:48 pm
by Walter
Die matryse is al halfpad oppad Viljoenskroon toe. Die .308 skieters is toe nie so stadig as wat almal dink nie.

Re: Gratis: Lee 308 Win matryse

Posted: Wed Jun 05, 2019 11:33 am
by Harambe
Walter wrote:Die matryse is al halfpad oppad Viljoenskroon toe. Die .308 skieters is toe nie so stadig as wat almal dink nie.
Hulle hoef in elk geval nie vinnig te wees nie, want hulle mis nie en hulle kwes ook nie