Gratis: RCBS 270 Win matryse. Geneem
Posted: Tue Jun 04, 2019 11:23 am
Die sizing matrys het ‘n krakie aan die onderkant van die matrys (ongeveer die laaste 20mm). Ek weet nie hoe dit gebeur het nie. Dit was my skoonpa s’n. Dalk het hy net ‘n paar sterk voorarms gehad.
Die seating matrys lyk reg.
Posgeld vir die ontvanger
Ek is in Bloem
https://i.imgur.com/584ppJHl.jpg
https://i.imgur.com/DK3zJXNl.jpg
Die seating matrys lyk reg.
Posgeld vir die ontvanger
Ek is in Bloem
https://i.imgur.com/584ppJHl.jpg
https://i.imgur.com/DK3zJXNl.jpg