Page 1 of 1

Skietbaan Humansdorp of Jeffreys baai.

Posted: Tue Jun 04, 2019 9:50 am
by charlk
More Almal.
Is daar is skietbaan in daai area waar n mens kan pistool skiet?
baie dankie
mooi dag

Charl

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Re: Skietbaan Humansdorp of Jeffreys baai.

Posted: Tue Jun 04, 2019 10:31 am
by Jakkie07
Hi
Kontak die mense van Ozzie's Home Depot in JBay.

Re: Skietbaan Humansdorp of Jeffreys baai.

Posted: Tue Jun 04, 2019 4:49 pm
by charlk
Hi Jakkie
Het met hulle gepraat dankie.


Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk