Page 1 of 1

Kestrel 4000 Meter

Posted: Thu Nov 05, 2009 11:27 am
by Gernie
Hi Almal

Ek het die outjie op die internet gekry, lyk of dit nogals ok kan wees en die prys is ook nie te sleg nie teen $280 Dit het die volgende funksies:

Kestrel 4000 Measures
Barometric pressure
Pressure trend
Altitude
Relative humidity
Heat stress index
Dewpoint
Wet bulb temperature
Density altitude
Wind chill
Air, water, and snow temperature
Current wind speed
Average wind speed
Maximum wind gust

Hier is die web adres    http://www.nkhome.com/ww/4000.html


Wat dink julle manne hiervan?

Re: Kestrel 4000 Meter

Posted: Thu Nov 05, 2009 7:07 pm
by Beyers
As jy sa weerdiens 'n go wil gee bakgat ;)
Ek het 'n caldwell van optics planet gekry R280 sonder posgeld. 'n Pel het hom in gebring

Beyers