Page 1 of 1

Limpopo jakkals in aand permit?

Posted: Sun Jun 02, 2019 12:22 am
by Jake1
Naand, mag mens in Limpopo op landbougrond lande jakkalse jag of probeer jag met n skietlig sonder n permit?

Groetnis
Jaco

Re: Limpopo jakkals in aand permit?

Posted: Sun Jun 02, 2019 5:01 am
by Geno
Slegs toestemming is nodig vanaf die grondeienaar om rooijakkalse in die nag te jag in Limpopo.

Sent from my SM-G975F using Tapatalk