Page 1 of 1
Newbie/Nuweling
Posted: Fri May 31, 2019 12:57 pm
by Toxxyc
Goeiemiddag mense, ek's Toxxyc. I'm from Pretoria, born and bred, maar ek werk in JHB. Ek hou daarvan om te think that I am bilingual, to some degree. I've known van die forum vir 'n lang ruk al, so toe besluit ek maar om aan te sluit. Sê thanks to Arno Jordaan for this push. His video triggered this.
Ek skiet ook so bietjie op die kantlyn, so dis darem something that can include me in these forums

Re: Newbie/Nuweling
Posted: Fri May 31, 2019 3:39 pm
by Ratel
Welkom op die forum Toxxyc
Ja Arno is 'n ere gas op verskeie forums sien ek.

Re: Newbie/Nuweling
Posted: Fri May 31, 2019 5:46 pm
by tripodmvr
Welcome to the staunch Gunsiter. Jy moet lekker kuier.
Re: Newbie/Nuweling
Posted: Mon Jun 03, 2019 7:39 am
by Toxxyc
I'm sure to enjoy it here, guys! Seems so far like a good bunch of people, and I LOVE it.
Re: Newbie/Nuweling
Posted: Mon Jun 03, 2019 8:23 am
by andre007
Welcome, I see on Gunsite that you're quite Toxic

Re: Newbie/Nuweling
Posted: Mon Jun 03, 2019 8:58 am
by Toxxyc
andre007 wrote:Welcome, I see on Gunsite that you're quite Toxic

I hope that's not how I come across... But I do speak my mind and "say a thing like it is", so to speak

Re: Newbie/Nuweling
Posted: Mon Jun 03, 2019 9:13 am
by andre007

No, I think that topic got all of us hot under the collar

Re: Newbie/Nuweling
Posted: Mon Jun 03, 2019 10:52 am
by Toyrsi
Baie welkom.
Re: Newbie/Nuweling
Posted: Tue Jun 04, 2019 10:00 am
by Toxxyc
Mense, ek moet een ding sê, en ek wil nou nie 'n nuwe thread gaan create net daarvoor nie. Hierdie is een ongelooflike gemeenskap mense. Ek is op baie forums, maar die menste hier is besig om my geheel en al stom te slaan. Ek is nederig en dankbaar. Julle weet wie julle is. Ek hoop ek kan eendag teruggee of terug doen soos mense vir my gee en doen.
Re: Newbie/Nuweling
Posted: Tue Jun 04, 2019 10:10 am
by Jurgen Visser
Welkom , ek gaan jou sommer engelsman noem

Re: Newbie/Nuweling
Posted: Tue Jun 04, 2019 10:14 am
by Toxxyc
Jurgen Visser wrote:Welkom , ek gaan jou sommer engelsman noem

Hah! Jy's welkom, maar ek's eintlik 'n Hollandse Afrikaner, sou ek sê. Ek werk wel in JHB so ek praat heeldag Brits. Ek akkommodeer maar mense soos nodig met enige een van die twee tale, maar lyk my hier op Rooikat is die Afrikaans bietjie groter. Dis 'n welkome verandering.