Page 1 of 1

chassis sisteem vir k98 aksies

Posted: Thu May 30, 2019 10:23 am
by CassellG
more manne , soos bogenoemnde , bestaan daar so iets,?

meeste chassis sisteme wat ek sien is vir moderne fabrieks gewere.

Dankie

Re: chassis sisteem vir k98 aksies

Posted: Thu May 30, 2019 10:28 am
by Malan123
Warrior maak 'n chassis vir die K98

Re: chassis sisteem vir k98 aksies

Posted: Thu May 30, 2019 1:42 pm
by CassellG
baie dankie