Page 1 of 2

Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Wed May 29, 2019 3:47 pm
by Wouter Roets
Boys

Wat hoor julle van die GS Custom manne en dames? Ek verstaan dat hulle oprerasie in SA basies gestaak is. Het die manne wat koeels gekoop het en daarvoor betaal het ooit hulle produkte gekry?

Groetnis
Wouter

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Wed May 29, 2019 4:09 pm
by dennisinpe
Ek gebruik hul 110 grein HV vir 270.
Sal bietjie by hul werksplek in PE gaan aanklop en hoor wat seg hulle.

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Wed May 29, 2019 4:25 pm
by LUAN
Soos wat iemand my hier in Pe vertel het is dat hulle klaar is. Patent verkoop aan die Amerikaners iets in daardie lyn. Ek praat onder korreksie. Laat ek net gou hoor by n toppie.

Sent from my Mi A2 Lite using Tapatalk

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Thu May 30, 2019 7:40 am
by swc-tr
In Amerika het hulle seker nie die probleem dat mense koeels punte noem nie.........!

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Thu May 30, 2019 7:57 am
by Cobus(Cobb)
Is TFDadd hier op die forum nie hulle agent nie??
Cheers

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Thu May 30, 2019 8:25 am
by LoopSoosStroop
Hulle is al lankal in die VSA, seker 2/3 jaar. En hele besigheid verkoop aan een of ander groot speler. Ek het erens gelees dat daar baie SA bestellings is wat nooit gestuur is nie, en dat manne boos is.

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Thu May 30, 2019 11:22 am
by tau
So goeie produk. Ek het net 5 patrone oor.

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Thu May 30, 2019 11:55 am
by andre007
Wouter Roets wrote:Boys

Wat hoor julle van die GS Custom? Ek verstaan dat hulle oprerasie in SA basies gestaak is. Het die manne wat koeels gekoop het en daarvoor betaal het ooit hulle produkte gekry?

Groetnis
Wouter
Stilte

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Fri May 31, 2019 10:05 am
by Armand Steenkamp
Dis jammer... Elkekeer as ons n suidafrikaanse koeelvervaardiger verloor is dit n verlies vir ons skiet en jag gemeenskap. Gelukkig is daar manne soos Johann Kriek wat ek glo daai skoenne gemaklik sal volstaan

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Fri May 31, 2019 10:21 am
by Carl
swc-tr wrote:In Amerika het hulle seker nie die probleem dat mense koeels punte noem nie.........!
Ja hulle noem dit "heads"

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Fri May 31, 2019 5:56 pm
by Fanta300
Ballistix in Meyerton maak ook goeie koëels

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Fri May 31, 2019 6:02 pm
by Hein M.
swc-tr wrote:In Amerika het hulle seker nie die probleem dat mense koeels punte noem nie.........!
Skerp ><) As daai oom ons nou hoor 8)

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Sat Jun 01, 2019 4:14 pm
by dennisinpe
Ek was vanoggend by die werkswinkel hier in PE. Als lyk gesluit en toe. Winkel langsaan seg daar kom so af en toe nog iemand in. Die kontaknr word nie beantwoord nie.

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Sat Jun 01, 2019 4:34 pm
by tripodmvr
Indien dit wel so is dat hulle deure gesluit het dan is dit maar 'n swak manier om lojale ondersteuners so te verlaat.

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Sat Jun 01, 2019 5:07 pm
by RV
Die storie wat hier die rondloop is dat hul masjiene opgepak het en daar is nie meer parte vir dit beskikbaar is nie.Die vervanging koste isblykbaar baie hoog.So miskien maak hul weer oop.

Groete

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Sat Jun 01, 2019 5:33 pm
by TFDADD
Is TFDadd hier op die forum nie hulle agent nie??
Heeltemal reg so, Cobus(Cobb).

GSC in RSA produseer lankal nie meer nie - pogings om hul 20 jaar+ oue Duitse CNC's te laat "herleef", het ongelukkig misluk.

Daar word tans "gepoog" om direkte onderhandelings met die ontwerper van GSC koeëls in die VSA te voer, in die hoop om onder lisensie die puik produk weer plaaslik te vervaardig onder nuwe eienaarskap.

Wat daarvan sal kom kan niemand op hierdie stadium voorspel nie.

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Sat Jun 01, 2019 6:14 pm
by Hein M.
TFDADD wrote:

Hartseer eintlik. Hulle het goeie punte gemaak ;)

Mooi aand!

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Mon Jun 03, 2019 9:00 am
by Toxxyc
TFDADD wrote:
Is TFDadd hier op die forum nie hulle agent nie??
Heeltemal reg so, Cobus(Cobb).

GSC in RSA produseer lankal nie meer nie - pogings om hul 20 jaar+ oue Duitse CNC's te laat "herleef", het ongelukkig misluk.

Daar word tans "gepoog" om direkte onderhandelings met die ontwerper van GSC koeëls in die VSA te voer, in die hoop om onder lisensie die puik produk weer plaaslik te vervaardig onder nuwe eienaarskap.

Wat daarvan sal kom kan niemand op hierdie stadium voorspel nie.
More TFDADD, ek vra bloot uit belangstelling omdat ek klomp mense ken in die situasie - maar wat van die manne wat koeëls bestel het, daarvoor betaal het en nooit enigiets ontvang het nie?

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Mon Jun 03, 2019 10:09 am
by TFDADD
Toxxyc, dit is ongelukkig 'n probleem wat by GS Custom in PE ontstaan het en, hulle is as vervaardiger en ook verskaffer van hulle produk aan kliënte wat direk van hulle af aangekoop het, tenvolle verantwoordelik en aanspreeklik daarvoor.

TechFund Distributors het geen betalings van enige van ons kliënte aanvaar, indien ons nie die produk op ons rak gehad het nie.

Sover my kennis strek, geld dit ook vir ander verspreiders van GSC produkte.

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Mon Jun 03, 2019 10:32 am
by Toxxyc
TFDADD wrote:Toxxyc, dit is ongelukkig 'n probleem wat by GS Custom in PE ontstaan het en, hulle is as vervaardiger en ook verskaffer van hulle produk aan kliënte wat direk van hulle af aangekoop het, tenvolle verantwoordelik en aanspreeklik daarvoor.

TechFund Distributors het geen betalings van enige van ons kliënte aanvaar, indien ons nie die produk op ons rak gehad het nie.

Sover my kennis strek, geld dit ook vir ander verspreiders van GSC produkte.
Dit maak geheel en al sin, dankie vir die antwoord!

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Wed Jun 19, 2019 7:42 pm
by Ranger
So what can we use in place of them? My 308-150gr are coming to an end.

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Wed Jun 19, 2019 7:48 pm
by tripodmvr
Ranger wrote:So what can we use in place of them? My 308-150gr are coming to an end.
Speak to Aceofspads here on the forum.

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Thu Jun 20, 2019 6:35 am
by Klein Chris
Ranger wrote:So what can we use in place of them? My 308-150gr are coming to an end.
This is what I could find of locally produced mono bullets:
Rhino penetrator bullets
Ballistix bullets
Peregrine
Kriek
Spartan
Titan
CMH Precision
Viper
Impala

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Thu Jun 20, 2019 8:20 am
by ruaanb
Ranger wrote:So what can we use in place of them? My 308-150gr are coming to an end.
KRIEK!

Re: Wat hoor julle van GS Custom

Posted: Thu Jun 20, 2019 10:38 am
by Armand Steenkamp
ruaanb wrote:
Ranger wrote:So what can we use in place of them? My 308-150gr are coming to an end.
KRIEK!
+10