Drakensberg jag
Posted: Tue Nov 08, 2011 1:50 pm
Dag almal
Ek soek nou al 'n geruime tyd en het sover net om 1 of 2 plekke afgekom waar mens kan jag in die Drakensberge (noord) teen 'n steige premie. Kan iemand dalk 'n plek aanbeveel?
Ek wil sommer al dankie s? want ek weet iemand sal my kan help.
Vriendelike groete
Renier