Hernuwing
Posted: Tue May 28, 2019 5:33 pm
Dag se Manne ek is al 'n hele ruk hier op die forum so ek se maar weer hallo. laas keer was dit uit Gauteng maar bly nou 2 jaar in die Kaap (ek het die lig gesien) om meer spesifiek te wees Somerset west. Van ons het mekaar al ontmoet sonder om dit te weet want ek werk in die wapen bedryf hier in die wes kaap. Ek bly nou 2 jaar hier en skiet bitter min omrede plekke om te skied hier so min is. Tans my gunsteling wapens wat ek besit is in volgorde.
1: 243 Howa Ackley
2: 338 Win Mag ZKK 602
3: 7MM rem Mag Browning
4: .22
Lekker dag en laat die kruit brand
1: 243 Howa Ackley
2: 338 Win Mag ZKK 602
3: 7MM rem Mag Browning
4: .22
Lekker dag en laat die kruit brand