Page 1 of 1

Burris Eliminator 4x12x42

Posted: Tue Nov 08, 2011 10:13 am
by vernon
More almal.

Wil graag so scope aanskaf meskien op my 338 sit ma wil eers uitvind is da iemand wat so Burris Eliminator het en hoe werk hy ???
http://www.eliminatorlaserscope.com/details.html

Dankie
Vernon

Re: Burris Eliminator 4x12x42

Posted: Tue Nov 08, 2011 10:45 am
by Geno
Hallo Vernon,
In my opinie is die scope se kruis te dik vir akkurate langafstand skietwerk.

Groete,
Eugene

Re: Burris Eliminator 4x12x42

Posted: Tue Nov 08, 2011 10:56 am
by Monrique (SJ)
Vernon

Gesels met Danie.243 hier op die forum' hy het al met 1 geskiet!

Groetnis