Page 1 of 2

Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 8:27 am
by Blink Stefaans
More manne
Was vanoggend voor son op by die skietbaan.
Wou ladings gaan toets met die 170gr Oryx punte en data kry vir QL
Ek het nat nuut Hornady doppe gebruik en net ge FL om die nek spanning reg te kry.
My sizing die het n lock ring en is opgestel volgens my kamer.
Het van 49.8 tot 51.8 S365 gelaai twee skote elk in 0.2gr spronge.
Het een van die 49.8 geskiet
Dit lyk asof die teiken met n haelgeweer geskiet is en elke dop is swart tot binne die rim. Het een van my S&B doppe gekry met n primer in en die outjie gelaai vir n fowler met 49.8gr. Sy gas seël was perfek.
Daar was n baie groot ES op al die rondtes en een paar wat met 200fps verskil het.
So hoe maak mens dan nou?
Moet ek 50 punte gaan staan en mors sodat ek die doppe kan gebruik?
Ek gaan my S&B doppe nou laai en weer vanmiddag baan toe gaan.
S&B links en nuwe Hornady dop regs

https://i.imgur.com/m5ykckI.jpg

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 8:48 am
by Gawie(13mm)
Het jy die koeël ver van die lande gelaai?

Ek sal voorstel dat jy die koeëls in die lande laai en sodoende sorg dat die doppe mooi die vorm van die kamer aanneem.
Jy kan nog steeds die node spoed bepaal deur die SSP aan te pas en dan met die tweede ronte weg van die lande te laai.
Jy sal die lading effens moet opskuif en die SSP dan moet verlaag tot normaal.

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 8:49 am
by Diesel Dog
Ek het nat nuut Hornady doppe gebruik en net ge FL om die nek spanning reg te kry.
My sizing die het n lock ring en is opgestel volgens my kamer.
Ek wonder of die nuwe doppe die selfde "spring-back" gaan he as die doppe waarmee die matryse opgestel was. Ek sou die mates van die ongevuurde doppe vergelyk,miskien is die nuwe doppe nou te ver terug gedruk.

DD

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 9:00 am
by Dale SH
Is this your rifle and are you using the same batch of S365 that was burning so poorly with your 168 grain Barnes bullets ?

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 9:00 am
by Blink Stefaans
Die lande is onbekombaar ver.
Die matryse is so opgestel dat ek net die skouer bump op reeds gevuurfe doppe
Ek dink die goed se skouers is te kort

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 9:12 am
by Diesel Dog
Blink Stefaans wrote:Die lande is onbekombaar ver.
Die matryse is so opgestel dat ek net die skouer bump op reeds gevuurfe doppe
Ek dink die goed se skouers is te kort
Plak maskeerband agter op die dop en kamer hom ,herhaal tot die slot met weerstand toemaak en meet die dikte van die maskeer band ,dit sal jou teorie van kort doppe bevestig al dan nie.

DD

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 10:06 am
by Blink Stefaans
Dale SH wrote:Is this your rifle and are you using the same batch of S365 that was burning so poorly with your 168 grain Barnes bullets ?
Never shot barnes bullets with this rifle. I load 54.5 gr with hbn treated 154 interbonds for a velocity of 2890fps.
The other rifle that was posted was a 30-06 of a friend. This is a 7x64

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 10:08 am
by Blink Stefaans
Diesel ek gaan daai een probeer dankie

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 10:16 am
by tripodmvr
Het jy al gekyk na die volume van die twee doppe wat jy nou gebruik?

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 11:02 am
by Dale SH
How may shots did you fire this morning with the new cases and do you have any chrony data that is relatively close in terms of velocity ?

Is this the same batch of S365 you used in the 30-06 ?
Do you have a comparitor set ?

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 12:33 pm
by Blink Stefaans
Not the same powder as used in the 30-06
I have a comparator and was very thorough with powder measurements as well as seating depth.
Chrony data
Chrony 5m
51gr 2599, 2554
51.2gr 2635, 2465
51.4gr 2695, 2614
51.6gr 2672, 2549
51.8gr 2473, 2501

Crazy stuff really.

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 12:36 pm
by Blink Stefaans
Nog nie die gevuurde doppe geweeg nie.
Klaar my S&B doppe in die tumbler.
Gaan maar nog n paar punte en kruit mors.
Wonder of ek nie dieper moet seat en sodoende die dopvolume bietjie afbring nie. Die dop os bietjie leeg na my smaak

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 1:36 pm
by Dale SH
"Was vanoggend voor son op by die skietbaan"

So you trying to achieve accurate readings with a conventional chrony with minimal sunlight at the wrong angle over the sun shades ?

Or your chrony is poked !

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 1:48 pm
by Pumarais
Gloei daai doppe uit. Ek het al ook nuwe doppe gekry wat klip hard is hulle wil nie rek ek die gas afseel nie!

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 3:09 pm
by Blink Stefaans
My friend with the chrony ran late

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 3:10 pm
by Blink Stefaans
Oppad baan tow met die S&B doppe

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 5:11 pm
by Blink Stefaans
Het die ou doppe geskiet en almal het perfek geseël.
Die chrony is n pot k&k. Het weer rondgeneuk soos die son skuif.
Het met 52.4 en 52.6 op dieselfde plek geskiet. Sal maar daar rond speel. Spoed aangedui deur die chrony is so om en by 2580fps

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Sun May 26, 2019 9:05 pm
by edwill
Were your cases completely dry? Do you perhaps sonic clean?

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Mon May 27, 2019 5:50 am
by Blink Stefaans
Cases were dry tumbled

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Mon May 27, 2019 6:53 am
by tripodmvr
Gee meer inligting oor jou geweer sodat QL moontlik kan help. Met die inligting wat jy reeds verskaf het lyk dit asof jy nog onder 50K psi druk is. Miskien moet jy 53gr laai en kyk wat se effek dit het. Watter Lot S365 skiet jy?

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Mon May 27, 2019 7:22 am
by Blink Stefaans
Dankie oom.
Hier is daai data
Brno ZKK 600 7x64 Brenneke
S365 Lot89 dev 0.1%
602mm loop
Dop lengte 63.5mm
Dop kapasiteit 67.457gr
Tpl 84.4mm

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Mon May 27, 2019 7:38 am
by tripodmvr
Lot 89 brand stadig in my 243 Ruger RPR. Ek dink 53gr daarvan gaan ons 'n beter idee gee van waarheen jy moet beweeg. Spoed van by 2700vps is waarna ons reik.

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Mon May 27, 2019 8:00 am
by Blink Stefaans
Sal n plan maak om Louis se magnetospeed te leen. Ek wil n lekker bos lading he, so as ek n entjie onder 2700 kan kom dan sal ek gelukkig wees

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Mon May 27, 2019 8:06 am
by tripodmvr
Trap ernstig briek as jy naby 2775vps uitkom of dit oorskry.

Re: Probleem met nuwe doppe

Posted: Mon May 27, 2019 8:19 am
by Blink Stefaans
Tel more die magnetospeed op. Dan sal ons weet wat gaan vir wat