Howa 308 20" dukloop watter koeël vir jag?
Posted: Thu May 23, 2019 1:08 pm
Dagsê
Ek het reeds 'n opinie of twee gekry...
Wil graag hoor wat sê julle...
jou opinie...in die 308...GMX 150 gr @ 2696 fps, GMX 165 gr, 2535 fps...watter een vir jag?
En Nee, ek gaan NIE die punt verander nie...dit is wat ek het, dis of die een of die ander.
Volgense Strelock, val die 165 7cm meer as die 150gr...dit kom neer op 9 clicks meer bysit vir die 165...
Dit is vir kudu en rooibok..nie verder as 300m nie.
Dankie