Page 1 of 1

Sightron SV 10-50 MOA

Posted: Thu May 23, 2019 11:11 am
by Hansieslim
Ek is op soek na 'n teleskoop (nuut of tweedehands) met ongeveer die beskrywing hierbo. LW...SV en nie SIII nie.
Kan iemand dalk help asb?

Re: Sightron SV 10-50 MOA

Posted: Thu May 23, 2019 11:23 am
by terven
Ek het vir jou n PM gestuur.