Page 1 of 1

Burris Mtac 3.5-10x42

Posted: Wed May 22, 2019 9:29 am
by FCLoretz
More,

Ek het die bg. teleskoop met 'n 30mm buis. My enigste probleem is dat die ringe vir die Ruger no.1 belaglik duur is. Die teleskoop is splinternuut en het was nog nooit op 'n geweer nie.

So my vraag is, is daar iemand wat sal belangstel in die teleskoop, wat 'n ruil transaksie wil doen vir 'n teleskoop met soortgelyke kwaliteit, vergrotings en voorste objektief, maar met 'n 1" buis wat in my huidige ringe sal pas.

Laat weet maar hier, ek sal later vanaand fotos laai as ek by die huis is.

Skakel as julle solank wil loer https://www.opticsplanet.com/burris-3-5 ... scope.html

Re: Burris Mtac 3.5-10x42

Posted: Thu May 23, 2019 10:52 am
by FCLoretz
Ek sal ook kontant pryse oorweeg wat redelik is.

Re: Burris Mtac 3.5-10x42

Posted: Thu May 23, 2019 7:00 pm
by Arnold
Dalk moet jy 'n aanduiding gee wat redelik is?

Re: Burris Mtac 3.5-10x42

Posted: Tue May 28, 2019 10:02 am
by FCLoretz
Arnold wrote:Dalk moet jy 'n aanduiding gee wat redelik is?
Dankie Arnold,

Jammer ek antwoord nou eers, was bietjie weg vir 'n jag naweek.

Ek sal pryse van so R5500 oorweeg.