Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Tue May 21, 2019 8:36 am
by Skaapboer kolwe
Môre almal, my naam is Johann Fourie. Ek hoor al lankal van Jaracal, maar nog nooit kans gekry vir aansluit nie.
Mooi dag!

Re: Nuwe lid

Posted: Tue May 21, 2019 8:59 am
by Dezman
Baie welkom.

Hoor baie goeie goed van jou kolwe, well done.

Sien uit om te hoor wat julle slim manne ons kan leer.

Groete

Sent from my AGM X3 using Tapatalk

Re: Nuwe lid

Posted: Tue May 21, 2019 9:01 am
by Riaan Kriel
Welkom Johan.

Glo jy sal vinnig tuis voel, dit is 'n lekker plek die ;)

Re: Nuwe lid

Posted: Tue May 21, 2019 2:11 pm
by Malan123
Welkom Johan. Lekker om jou hier te sien.

Manne ek het al met Johan gedeel met modifikasie op een van my kolwe. Was net 'n plesier. Hy het uit sy pad gegaan om my te help!

Re: Nuwe lid

Posted: Tue May 21, 2019 3:51 pm
by Toyrsi
Welkom Johan.