Page 1 of 1

Wit Johannes

Posted: Mon May 20, 2019 11:25 pm
by Wit Johannes
Goeie dag almal, ek is Johannes, ja wit Johannes. Ek is so opgewonde om deel van die forum te wees, so jammer ek kon dit nie vroeër aansluit nie, my broer het my jare terug al hierheen verwys maar het nooit regtig geluister nie. Ek hoop ek kan 'n goeie bydra maak tot dié forum en 'n voordeel wees, dit wat ek al sover gesien het op die forum hoef ek nie eers te sê dat ek vrek oor gewere, messe ens nie dis mos nou eers nodig om uit te brei nie. Elk geval ek is baie spyt ek het nie vroer aan gesluit nie!
Lekker en geseënde dag vir almal.

Re: Wit Johannes

Posted: Tue May 21, 2019 2:21 am
by tripodmvr
Welkom, ook vanuit die middernagtelike ure. Die griep het my nou wakker met 'n klein mannetjie wat agter in my keel krap.

Maak jou deel van ons geselsies.

Re: Wit Johannes

Posted: Tue May 21, 2019 2:37 am
by Heinz Petersen
Welkom hier Johannes. Ja, dis nog "ok" om wit te wees.

Re: Wit Johannes

Posted: Tue May 21, 2019 6:23 am
by Morkel
[quote="tripodmvr"]Welkom, ook vanuit die middernagtelike ure. Die griep het my nou wakker met 'n klein mannetjie wat agter in my keel krap.

Amper dog ek die oom raak nou oorlams en vertel ons van sy klein mannetjie wat hom toilet to jaag.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Wit Johannes

Posted: Tue May 21, 2019 7:58 am
by PWV
Welkom Wit Johannes van Hermanus!

Re: Wit Johannes

Posted: Tue May 21, 2019 10:02 am
by Wit Johannes
Baie dankie aan almal, wardeer die verwelkoming weereens lekker om deel te wees van 'n groep waar dit OK is om wit te wees,

Re: Wit Johannes

Posted: Tue May 21, 2019 10:08 am
by Capt. Yoda
Wit Johannes wrote:Baie dankie aan almal, wardeer die verwelkoming weereens lekker om deel te wees van 'n groep waar dit OK is om wit te wees,
Is lekker, party keer net bq duur

Re: Wit Johannes

Posted: Tue May 21, 2019 4:01 pm
by Wit Johannes
Capt. Oblivious wrote:
Wit Johannes wrote:Baie dankie aan almal, wardeer die verwelkoming weereens lekker om deel te wees van 'n groep waar dit OK is om wit te wees,
Is lekker, party keer net bq duur
Hahaha ja en partykeer maar moeilik jong!

Re: Wit Johannes

Posted: Tue May 21, 2019 4:17 pm
by airhunter
Welkom Wit Johannes.

Is jy die kleinboet van Great White? :laugh: :laugh:

Re: Wit Johannes

Posted: Tue May 21, 2019 10:11 pm
by Wit Johannes
airhunter wrote:Welkom Wit Johannes.

Is jy die kleinboet van Great White? :laugh: :laugh:
Hehe nee maar dis nou smart 8)