Page 1 of 1

Laminated Kolf Navraag

Posted: Sat May 18, 2019 11:12 pm
by ShaunG
Goeie Naand Almal

Ek wil 'n vet kaans vat en vra of iemand dalk soortgelyke kolf het vir 'n howa 1500 lang aksie.

Die kolf is vir 'n Remington 700 en ek wil hom graag ruil vir die selfde tiepe kolf.

Ek kan natuurlik die kolf laat nuwe inled sny en bed maar ek prober om nie onodig geld te spandeer verder nie.



S