Page 1 of 1

G&G Varminting: Kontak details vir die volgende 3 weke

Posted: Thu May 16, 2019 7:25 am
by Geno
More.
Ek is Saterdag oppad Australie toe en sal eers die 10de Junie terug in die kantoor wees.
Indien iemand my dringend wil kontak, stuur asb 'n Whatsapp na 0825354100 of e-pos na geno@ggvarminting.co.za
Ek sal soos ek wifi het probeer reageer op boodskappe.
Bestaande bestellings sal egter voortgaan en koerierwerk sal steeds gedoen word in SA soos besendings inkom in die tydperk.

Groete, en hou hier dop vir 'n paar lekker jagstories!
Geno

Re: G&G Varminting: Kontak details vir die volgende 3 weke

Posted: Thu May 16, 2019 7:43 am
by Hein22
Lekker, geniet dit. Gaan jy ook bietjie varke van 'n quad of bike af skiet?

Re: G&G Varminting: Kontak details vir die volgende 3 weke

Posted: Thu May 16, 2019 7:47 am
by Geno
Ek is sover gebook om roos te oes en vosse te roep. Sal seker n vark se dag ook omkrap

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Re: G&G Varminting: Kontak details vir die volgende 3 weke

Posted: Thu May 16, 2019 7:53 am
by tripodmvr
'n Takbokkie of twee wat bekruip gaan word?

Re: G&G Varminting: Kontak details vir die volgende 3 weke

Posted: Thu May 16, 2019 8:31 am
by Hein22
Klink lekker, jy moet dit geniet!

Re: G&G Varminting: Kontak details vir die volgende 3 weke

Posted: Thu May 16, 2019 9:05 am
by Apie
Tip of the day
daai kant is Tops ‘n Bottle-O

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: G&G Varminting: Kontak details vir die volgende 3 weke

Posted: Thu May 16, 2019 11:06 am
by ChristoK
Lekker Geno, sien uit na al die jagstories!

Re: G&G Varminting: Kontak details vir die volgende 3 weke

Posted: Mon Jun 10, 2019 8:36 am
by andre007
Geno.Is daar enigsins Jumpingjacks oor...