Page 1 of 1
9.3 X 62 ladings
Posted: Tue Nov 03, 2009 5:43 pm
by Nico Harris
ek het onlangs n 9.3x62 gekry en is op soek na ladings vir 286gr barnes x punte. kan iemand help? tweedens will ek weet hoe laai mens fotos op die site? groete nico.
Re: 9.3 X 62 ladings
Posted: Mon Nov 09, 2009 2:56 pm
by Janjak
Nico,
Hier is n paar ladings vir die 286gr Barnes X, begin dalk met so katspoegie minder.
56,0gr S355
52,0gr S335
Ek gooi op die gewone 286gr punte 54,5gr S335 vir 2300fps.
Die S355 is lyk my n beter kruit vir die 9,3. Laer druk met dieselfde spoed. Aan die af kant kry mens 13 patrone minder op n blik...

300gr Rhino punt en albei gee 2200fps
52,0gr S335 is 95% van CIP druk
57,0gr S355 is 84% van CIP druk
Hoop die help, skree maar -ek het heelwat ladings vir die 9,3.
Jannie