Hier moet jy kan...
Posted: Tue May 14, 2019 11:30 am
Hier moet jy darem kan motorfiets ry en uit die vuis skiet, wragtig!
Ek wonder of hulle die varke optel na die tyd of los - weet iemand?
https://www.youtube.com/watch?v=xCLH0kpL67U