Hallo Amal!
Posted: Fri May 10, 2019 7:19 pm
Hi amal, ek't lank al hier gekyk maar nooit iets gese. So groete vir amal en jammer ek's eintlik 'n soutie so askies as die woorde in die verkeerde plek is.
Ek's 'n Veld Guids wat werk in Kruger wildstuin en bly in Pretoria af.
Ek's 'n Veld Guids wat werk in Kruger wildstuin en bly in Pretoria af.