Page 1 of 1

Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Wed May 08, 2019 4:02 pm
by Macros999
Hi,

Het laasjaar gejag met Accubonds in my 7x64 wat baie lekker gewerk het, maar sukkel om nou met die nuwe batch kruit 'n goeie groep te kry met die Accubonds. Met die Norma Oryx werk alles lekker, so ek oorweeg hierdie jaar se Springbok en Swartwildebees met die 156gr Oryx waarvan ek baie het. Wat is julle view op die Oryx vs Accubonds?



Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Wed May 08, 2019 4:11 pm
by Beer (Christo)
My seun het ‘n verlede naweek ‘n rooibok geskiet met my 300wm geskiet met norma fabrieks ammunisie gelaai met 180gr Oryx punte.

Skoot was +- 100m voor die linker blad in en die koeel het on der die vel op die regter ribbes gesit.

Baie vleis weggegooi. Glad nie beindruk nie.

Sal later weeg en photo plaas. Dink nie dit sal 30% gewigsretensie maak nie.

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Wed May 08, 2019 4:15 pm
by Supacow
Use enough gun ;)

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Wed May 08, 2019 4:19 pm
by Pvdw
Beer (Christo) wrote:My seun het ‘n verlede naweek ‘n rooibok geskiet met my 300wm geskiet met norma fabrieks ammunisie gelaai met 180gr Oryx punte.

Skoot was +- 100m voor die linker blad in en die koeel het on der die vel op die regter ribbes gesit.

Baie vleis weggegooi. Glad nie beindruk nie.

Sal later weeg en photo plaas. Dink nie dit sal 30% gewigsretensie maak nie.
Watse loodkern koeël sal in bg. senario skoot vir skoot min vleisskade maak uit 300WM?

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Wed May 08, 2019 4:26 pm
by Beer (Christo)
Dit gaan nie so seer oor die vleisskade nie. Met 180gr Accubonds het ek gemaklik deur ‘n eland geskiet op afstande van 200 to 250m.

Dink net nie die Oryx is ‘n goeie punt teen ‘n Accubond nie. Dalk teen laer spoed.

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Wed May 08, 2019 6:21 pm
by Will101
Pvdw wrote:
Beer (Christo) wrote:My seun het ‘n verlede naweek ‘n rooibok geskiet met my 300wm geskiet met norma fabrieks ammunisie gelaai met 180gr Oryx punte.

Skoot was +- 100m voor die linker blad in en die koeel het on der die vel op die regter ribbes gesit.

Baie vleis weggegooi. Glad nie beindruk nie.

Sal later weeg en photo plaas. Dink nie dit sal 30% gewigsretensie maak nie.
Watse loodkern koeël sal in bg. senario skoot vir skoot min vleisskade maak uit 300WM?
Ek stem - ek het goeie ondervinding gehaad met loodkern koeëls in my 300wm, maar dit is op 200m-400m. Op 200m het ek nogsteeds vleis weg gegooi, veral as ‘n beenjie getref word.
Nou laai ek koper koeëls om Binne 300m te skiet.

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Wed May 08, 2019 7:25 pm
by Macros999
Ek dink my 7x64 hardloop darem nie so vinnig soos julle 300wm nie - so hopelik sal die 7x64 op 200m nie soveel skade aanrig met die Oryx nie?

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Thu May 09, 2019 7:02 pm
by Pvdw
Macros999 wrote:Ek dink my 7x64 hardloop darem nie so vinnig soos julle 300wm nie - so hopelik sal die 7x64 op 200m nie soveel skade aanrig met die Oryx nie?
Ek jag met 6.5x55 en gebruik die ORYX 156gr teen 2540ft/s. Ek jag met gemak met hulle tot BWB/koedoe grootte wild vanaf 50-300m. Ek sal hulle aanhou gebruik.

My enigste ander koeël wat ek bo ORYX verkies is die 150gr Rhino solid shank maat hul QC maak my huiwerig om op 250m + met hulle te jag.

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Tue Dec 10, 2019 5:21 pm
by Hilux01
Mnre as smous van Norma produkte onder Die Herlaaitafel naam weet ek van min probleme met Norma Oryx.

Persoonlike ervaring in my gewere soos
55gr uit 223 Rem
156gr uit 6.5x55 en
232gr en 285gr uit my 9.3x62

Vriende en familie skiet
165gr uit 308 en 3006
200gr uit 3006
156gr uit 7x57
170gr uit 7mm Rem Mag
300hr uit 375 H&H

Ek het nog net 85% plus gewig retensie gesien en performance was uitstekend. Ja iemand kan ander omstandighede kry en dalk nie happy wees nie maar ek het min ouens wat ongelukkig is met die produk.

In alle respek 100m 180gr en 300wm met n loodkern koeel hoort amper nie in dieselfde sin nie en ou kan skade en gewig verlies of oobreek verwag veral as jy nog been tref ens. Wat vir my klinknof dit kan wees in die geval as koeel nie eers deur is nie

Ek is maar n horses for courses soort ou. Jy is welkom om my te kontak by dieherlaaitafel@gmail.com vir n gesels of dalk fotos van koeeks wat ek terug gekry het.

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Tue Dec 10, 2019 5:26 pm
by Supacow
Is die herlaaitafel oop vir besigheid?

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Tue Dec 10, 2019 5:28 pm
by Hilux01
Supacow.

Man ons het lank gesukkel om na die vorige invoerder toe gemaak het ons goed uit sort maar ons is op die been ja.
Doen nou ook Woodleigh en een van die dae dalk ander brands ook

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Wed Dec 11, 2019 7:43 am
by Toxxyc
My swaer skiet Oryx in sy .270. 150gr as ek reg onthou. Hy het 'n koedoe geskiet met die koeël toe ek by was. Skoot was "through and through" soos die Brit sal sê, en vleisskade minimaal. Hy het nie groot bene getref nie.

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Wed Dec 11, 2019 8:22 am
by Rudi Fischer
Ek skiet Oryx in my 375 and almal perform soos hy moet. Met min vleis skade.

Maar dis teen 375 spoed.

Skiet AB op my 338 en 7x64, en daar werk hulle ook great.

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Wed Dec 11, 2019 8:35 am
by Supacow
Speel ons met 'n pryslys asb. Doen jul nog PPU?

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Wed Dec 11, 2019 8:38 am
by Hilux01
Supa jy sal my moet email
Ek gaan eers Januarie weer my comms advertensie betaal dan sal ek hier kan bemark

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Wed Dec 11, 2019 3:52 pm
by Supacow
Dankie het gestuur.

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Sat Dec 14, 2019 4:29 pm
by PierrieT
Macros999 wrote:Ek dink my 7x64 hardloop darem nie so vinnig soos julle 300wm nie - so hopelik sal die 7x64 op 200m nie soveel skade aanrig met die Oryx nie?
Jy sal nie verkeerd gaan met die 156gr Norma Oryx punte nie. Ek skiet hulle uit my 6.5x55 en het al heelwat koedoes, bwbeeste en gemsbokke met daai kombinasue geskiet.

Ek skiet hulle teen so 2500fps en het nog nooit vreeslik vleis skade gehad nie. Met alle eerlikheid, dit maak nie saak waarmee jy skiet nie, as jy been slaan gaan jy 9/10 keer vleis skade he.

Ek skiet ook die 100gr Oryx met my 243 Win en 170gr Oryx met my 7mm RM en kry goeie resultate.




Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Sat Dec 14, 2019 5:30 pm
by JohanvB
Ek skiet my 300wm 2950fps, frontier spartan 180gr hpbt, nog nie issues gehad met vleis nie, verste was Eland op 330m, koeël dwarsdeur, minimale skade..

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Sun Dec 15, 2019 9:19 am
by Marc_21
Ek jag nou net met Norma Oryx koels, 165s in my 30-06 tussen 2950fps en 300s in my 375 tussen 2600fps en het nie n enkel probleem met hulle nie. Bitter min vleis skade en nooit minder as 80 persent gewig retensie! Het met Partitions en Accubonds gejag en sukkel om meer as 70% te kry! In my opinie is die Normas baie beter!

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Thu Dec 19, 2019 9:47 am
by OU VOORSLAG
Ek het ook Norma Oryx uit my .30-06 geskiet, en gaan hulle volgende jaar uit my .308 ook skiet, kan net goeie goed sê van die Oryx.

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Mon Dec 23, 2019 9:03 pm
by 308Win
Marc_21 wrote: Sun Dec 15, 2019 9:19 am Ek jag nou net met Norma Oryx koels, 165s in my 30-06 tussen 2950fps en 300s in my 375 tussen 2600fps en het nie n enkel probleem met hulle nie. Bitter min vleis skade en nooit minder as 80 persent gewig retensie! Het met Partitions en Accubonds gejag en sukkel om meer as 70% te kry! In my opinie is die Normas baie beter!
3006 165gr@2950f/s.
🤔

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Mon Dec 30, 2019 7:46 pm
by Marc_21
308Win wrote: Mon Dec 23, 2019 9:03 pm
Marc_21 wrote: Sun Dec 15, 2019 9:19 am Ek jag nou net met Norma Oryx koels, 165s in my 30-06 tussen 2950fps en 300s in my 375 tussen 2600fps en het nie n enkel probleem met hulle nie. Bitter min vleis skade en nooit minder as 80 persent gewig retensie! Het met Partitions en Accubonds gejag en sukkel om meer as 70% te kry! In my opinie is die Normas baie beter!
3006 165gr@2950f/s.
🤔
26" loop, 57gr S365, werk baie mooi

Re: Accubonds vs Norma Oryx

Posted: Mon Dec 30, 2019 8:00 pm
by 308Win
Ahhh
26 duim loop.
Maak nou sin