Page 1 of 1

Help met Nightforce teleskoop

Posted: Mon May 06, 2019 8:05 pm
by Fanta300
33DC79CF-8E3D-4CC0-B168-468FE5412371.jpeg
Ek verstaan Nightforce was eers Lightforce wat hul naam in 1990 verander het.
Was hierdie hulle Logo? Hy is in Japan gemaak

Re: Help met Nightforce teleskoop

Posted: Tue May 07, 2019 6:51 am
by Frikkie Coetzee
Ja. Dit is die baie ou NF teleskope

Re: Help met Nightforce teleskoop

Posted: Tue May 07, 2019 6:52 am
by Fanta300
Dankie Frikkie