Page 1 of 1

Middag Almal

Posted: Sun May 05, 2019 12:30 pm
by Vundu
My naam is Wicus en bly in Blouberg, Kaap Stad.
Geniet al klaar die forum.
Groete

Re: Middag Almal

Posted: Sun May 05, 2019 2:12 pm
by tripodmvr
Welkom Kapenaar. Jy het baie forumlede in jou geweste. Kom gesels gerus saam.

Re: Middag Almal

Posted: Sun May 05, 2019 2:25 pm
by Gian_dP
Welkom Vundu. Soos Tripod sĂȘ hier is klomp Kapenaars wat skietmal is. Waarmee skiet jy alles?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Middag Almal

Posted: Sun May 05, 2019 5:24 pm
by PWV
Welkom Vundu!..