Page 1 of 1

Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie

Posted: Thu May 02, 2019 5:49 pm
by ShaunG
Goeie Middag Almal

Kan en vra vir kontak informasie raakende kolwe vir 'n howa 1500 lang aksie verkieslik iemand in die kaap wat kan maak en of voorsien.

Groete,
S

Re: Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie

Posted: Thu May 02, 2019 6:14 pm
by Rudie
Ek het 'n GRS Sporter met aluminium bedding block wat ek vir 'n projek gekoop het maar het besluit om 'n ander rigting te gaan let die geweer.

Laat weet as jy dalk belangstel.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

Re: Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie

Posted: Thu May 02, 2019 6:51 pm
by Arnold
ShaunG wrote:Goeie Middag Almal

Kan en vra vir kontak informasie raakende kolwe vir 'n howa 1500 lang aksie verkieslik iemand in die kaap wat kan maak en of voorsien.

Groete,
S
Johan van Niekerk en Michael Barrabal maak kolwe, ek whatsapp vir jou die details

Re: Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie

Posted: Thu May 02, 2019 8:23 pm
by Gawie(13mm)
Arnold wrote:
ShaunG wrote:Goeie Middag Almal

Kan en vra vir kontak informasie raakende kolwe vir 'n howa 1500 lang aksie verkieslik iemand in die kaap wat kan maak en of voorsien.

Groete,
S
Johan van Niekerk en Michael Barrabal maak kolwe, ek whatsapp vir jou die details
Dit is die beste twee manne in die weste.

Re: Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie

Posted: Thu May 02, 2019 10:19 pm
by wlm
Wie is Michael Barrabal? Jeffrey se broer?

Re: Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie

Posted: Thu May 02, 2019 10:25 pm
by joe rocket
Dis hy ja.

Re: Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie

Posted: Thu May 02, 2019 10:29 pm
by wlm
joe rocket wrote:Dis hy ja.
Jeffery bitter smart ou. Aanvaar " it runs in the family".

Re: Kolwe vir Howa 1500 Lang Aksie

Posted: Thu May 02, 2019 11:34 pm
by Gian_dP
wlm wrote:
joe rocket wrote:Dis hy ja.
Jeffery bitter smart ou. Aanvaar " it runs in the family".
Verseker.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk