Page 1 of 1
30mm Warne ringe te koop
Posted: Tue Apr 30, 2019 2:40 pm
by Basie2
Goeie middag, 30mm Warne ringe te koop met inserts soos op foto. Die ringe is ge lap, Morkel en Crouse het dit gedoen.
Prys R1000
IMG_1346.jpg
Ek is in Klerksdorp. Posgeld vir koper.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 30mm Warne ringe te koop
Posted: Thu May 02, 2019 4:13 pm
by Basie2
Is dit te duur?
Het niemand dit nodig nie?
Of dink almal ook dis

, soos ek.
Het rudolph ring opgesit.
Ek kan dit as “scrap steel” verkoop, behoort R0.6/kg te kry!
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: 30mm Warne ringe te koop
Posted: Thu May 02, 2019 7:11 pm
by figjam
Jis Basie vir watter aksie is dit? Of grootte dan?
Re: 30mm Warne ringe te koop
Posted: Thu May 02, 2019 7:46 pm
by Basie2
Ek het NF 5.5-22x56 op steyr pro hunter gehad. Ek dink dis die hoë ringe.
Ek hou net nie van die manier waarop hulle clamp nie, my persoonlike gevoel. Was vanaf dag een ongelukkig oor hulle. Die ringe met die basisse het my R2350 gekos 4 jaar gelede.
Besluit self.
Sent from my iPad using Tapatalk