Newbie stadsjapie
Posted: Mon Apr 22, 2019 9:47 pm
Goeie naand.
Ek is 'n gebore en getoë Vrystater, maar het in die sodom en gomorra van die stad vasgehaak na varsity. So is dit soos meeste op hierdie forum 'n passie van my om te jag. Ek jag al vandat ek laerskool was en dit is my voorreg om saam met my 7 jaar oue tweeling seuns hierdie passie voort te leef en oor te dra.
Ek het besef dat 'n forum soos hierdie mense van alle weë bymekaarbring deur een gemene deler, jag. Ek sien uit daarna om is n te skakel met like-minded jagters.
Groetnis,
Dirk