Page 1 of 2
Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Tue Apr 16, 2019 8:58 pm
by Baffers
Naand mense. My eerste post. Ek soek baie rond en sukkel om info te kry.
Bly in Nelspruit en S365 is baie moeilik om te kry.
Ek wil graag weet of daar ‘n redelikke alternatief is vir 365.
Ek loop Howa bull barrel
1/8 draai
Skiet gewoonlik hornady eld-x 143gn
Lapua doppe
Ek kan nuwe ladings ontwikkel maar wil net graag weet of s341 of watookal die beste alternatief is.
Thanks..
PS: vandag gehoor by geweer winkel dat Somchem eers in 2020 weer begin met S365 na hulle ongelikkie...
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Tue Apr 16, 2019 9:16 pm
by Dale SH
IMR 4350
Hodgdon H4350
Norma URP
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Tue Apr 16, 2019 9:40 pm
by Fanta300
Ek is besig om te kyk na S361 in my 260Rem. Redelik beskikbaar hier by ons
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Tue Apr 16, 2019 9:44 pm
by Baffers
Ja my probleem is die H4350 etc is baie duur.
Ek gee nie om om nuwe ladings te ontwikkel nie. Wou net weet watter kruit werk vir 6.5
Laat my weet oor die 361. Sal like om te sien.
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Wed Apr 17, 2019 6:48 am
by Monster
Baffers, dit is baie duur maar dit gaan lank wees voor ons weer Somchem vrylik beskikbaar het. Ek moes self die besluit maak en as jy uitwerk wat kos die kruit jou per ronte dan het koel, slagdop en doppie 'n baie groter invloed. As jy lot verander is die ingevoerde kruit ook baie meer egalig wat beteken jy hoefnie van voor af so baie lading ontwikkeling te doen as met Somchem nie. Dit spaar baan koste, tyd, koels, kruit en doppe. Did maar hoe ek myself moes oorreed om oor te skakel. My geweer is nog by arms vir 'n bietjie werk maar sal jou laat weet of die besluit goed was of nie
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Wed Apr 17, 2019 6:58 am
by jankraay
Dale SH wrote:IMR 4350
Hodgdon H4350
Norma URP
N550 kan ook hier ingesit word. Hang af van die punt wat geskiet gaan word. Al die ingevoerde kruite is duur maar die probleem wat hulle oplos maak dit die moeite werd.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Wed Apr 17, 2019 8:13 am
by Hercules Louw
Baffers, beide S341 en S361 kan werk, S341 beter vir 123gr en ligter, S361 vir 139gr ens. Jou probleem is egter die Lapua doppe met klein slagdoppies. Vir die bal kruite kort jy behoorlike slagdoppies. Jy sal dus eers doppe met LR spagdoppies moet kry, soos Petersen, Norma ens.
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Wed Apr 17, 2019 9:19 am
by jdpretorius
Jammer dat ek gou hi-jack....ek moet binnekort 'n pel help met 'n 6.5 CM wat wil 140 gr of 142 gr punte skiet. Hy het 'n Howa 24" loop en dit het gelyk of N560 beter gaan presteer as N550.....kan dit moontlik wees ?
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Wed Apr 17, 2019 12:23 pm
by fanie.myburgh
Halo.
Hier is bietjie spoed gemeet met magneto speed tydens QL kalibrasies.
6.5 Creedmoor Howa
41.1gr N550, 2684, 2700,2694
41.9gr S365 , 2688, 2682, 2673
143gr ELD-x 73.3mm
Groete
Fanie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Wed Apr 17, 2019 12:24 pm
by jankraay
jdpretorius wrote:Jammer dat ek gou hi-jack....ek moet binnekort 'n pel help met 'n 6.5 CM wat wil 140 gr of 142 gr punte skiet. Hy het 'n Howa 24" loop en dit het gelyk of N560 beter gaan presteer as N550.....kan dit moontlik wees ?
Nee 550 werk beter.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Wed Apr 17, 2019 12:39 pm
by jdpretorius
jankraay wrote:jdpretorius wrote:Jammer dat ek gou hi-jack....ek moet binnekort 'n pel help met 'n 6.5 CM wat wil 140 gr of 142 gr punte skiet. Hy het 'n Howa 24" loop en dit het gelyk of N560 beter gaan presteer as N550.....kan dit moontlik wees ?
Nee 550 werk beter.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie Jankraay, hi-jack af
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Wed Apr 17, 2019 1:05 pm
by tripodmvr
JD, N560 is te starrig vir die 6,5Cr.
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Wed Apr 17, 2019 2:06 pm
by jdpretorius
tripodmvr wrote:JD, N560 is te starrig vir die 6,5Cr.
Hi oom Tripodmvr, ek het vir jou 'n PM gestuur
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Wed Apr 17, 2019 4:06 pm
by airhunter
Baffers
Kan ek aanvaar dat as jy sê jy skiet GEWOONLIK 143greiners dat jy dalk sal oorweeg om ligter te gaan?
Dit kan n opsie wees indien jy 123 of ligter sal oorweeg. 355 en 341 Sal mos dan uitstekend werk.
Hou die 143s tot jy weer eendag 365 kan kry.
Met 123 Scenars het ek geen probleem nie en skiet hulle teen 2860fps met 355.
Paul van Gass het n waterbok koei met sy 260 Rem en 123 SST in die kuiltjie geskiet. Bang Flop.
N bonded punt in 123 sal vêr gaan.
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Wed Apr 17, 2019 5:31 pm
by Baffers
fanie.myburgh wrote:Halo.
Hier is bietjie spoed gemeet met magneto speed tydens QL kalibrasies.
6.5 Creedmoor Howa
41.1gr N550, 2684, 2700,2694
41.9gr S365 , 2688, 2682, 2673
143gr ELD-x 73.3mm
Groete
Fanie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dis vrek naby. Sal maar kyk en sien hoe afekteer dit die budget... Dankie vir al die hulp manne
(En vroue voor ek innie moeilikheid is)
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Wed Apr 17, 2019 6:23 pm
by tripodmvr
Baffers wrote:fanie.myburgh wrote:
Dis vrek naby. Sal maar kyk en sien hoe afekteer dit die budget... Dankie vir al die hulp manne
(En vroue voor ek innie moeilikheid is)
Ag, dankie vir die erkenning aan die vroulike geslag. Juis my pienk onderbroekie aan vanaand

Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Thu Apr 18, 2019 5:58 pm
by Baffers
tripodmvr wrote:
Ag, dankie vir die erkenning aan die vroulike geslag. Juis my pienk onderbroekie aan vanaand

[/quote]
Net op volmaan en elke 3de Woensdag vir my

Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Fri Apr 19, 2019 7:49 pm
by ThinusS
Ek het die volgende kruit suksesvol gebruik in my Howa 6.5 Creedmoor:
S355 (140 Amax)
S385 (140gr Amax)
IMR 4350 (120 GMX)
N540 (120 GMX)
Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Fri Apr 19, 2019 7:52 pm
by jankraay
ThinusS wrote:Ek het die volgende kruit suksesvol gebruik in my Howa 6.5 Creedmoor:
S355
S385
IMR 4350
N540
Gee net die punte se gewig saam met die kruit wat jy gebruik. Redelik belangrik want N540 werk nie met n swaar punt nie en N550 ook nie met n ligte punt nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Fri Apr 19, 2019 8:03 pm
by ThinusS
jankraay wrote:ThinusS wrote:Ek het die volgende kruit suksesvol gebruik in my Howa 6.5 Creedmoor:
S355 (140 Amax)
S385 (140 Amax)
IMR 4350 (120 GMX)
N540 (120 GMX)
Gee net die punte se gewig saam met die kruit wat jy gebruik. Redelik belangrik want N540 werk nie met n swaar punt nie en N550 ook nie met n ligte punt nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Tue Apr 23, 2019 6:42 am
by gerrie_CPT
More. Ek het ook 'n Howa stainless 6.5 met bull barrel. Ek het hom nou maar 6 maande maar ek het al 'n paar goed probeer.
So in die begin het ek Hornady doppe met large rifle primers gebruik. S341 en S365 het hier vir my aanvaarbaar gewerk.
Onlangs het ek weer na doppe gekyk en besluit om die Starline small rifle primer doppe te probeer. Dit was ook na ek 'n baie goeie vergelyk op Youtube gesien het. Ek het die volgende ervaar:
- S341 is baie onvoorspelbaar hier ( ek gebruik CCI se magnum small rifle primers). Party mense beweer S341 soek die vol grote primers.
- S365 werk ook goed hier, maar ek sien nogsteeds spoed fluktoeasie
- H4350 werk baie goed, is net verdomp duur
- Die small rifle primer doppe wys nie druk tekens so gou soos die ander nie.
Terloops ek skiet 118 gr mono's en 123 gr Nosler CC
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Fri Apr 26, 2019 3:32 pm
by tau
my 24' 6.5 Creedmoor was vol dinge.
Hy loop nou mooi:
Vihtavouri N550
Hornady 143 gr ELD- X
ES is bitter laag en groep mooi.
S 355
Nosler 123gr CC
Es is ok.
S 365 wou nie met 143gr ELDX of 123gr CC's konstant of akkuraat skiet nie.
Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Wed Jun 03, 2020 9:39 am
by Quicker
fanie.myburgh wrote:Halo.
Hier is bietjie spoed gemeet met magneto speed tydens QL kalibrasies.
6.5 Creedmoor Howa
41.1gr N550, 2684, 2700,2694
41.9gr S365 , 2688, 2682, 2673
143gr ELD-x 73.3mm
Groete
Fanie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Díe is omtrent my resep op n druppel, ek kry net 2650fps met 41.5gr, maar ek het min vertroue in my chrony.
Het tpl ook al verander na 73.1 en hy loop ook mooi!
Nou weet ek wat om te gooi met N550 plus min .2 grein
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Wed Jun 03, 2020 10:44 am
by Capt. Yoda
tripodmvr wrote: Wed Apr 17, 2019 1:05 pm
JD, N560 is te starrig vir die 6,5Cr.
Hy loop nogals mooi met n 147gr ELD selfs uit n 24" loop maar soos Jan en Oom ook se N550 is n beter kruit self met die swaar vir kaliber koels
Re: Alternatief vir S365 op 6.5 creedmoor
Posted: Sun May 15, 2022 11:55 am
by Wielie Waps
Ek het ook onlangs by die 6.5 Creedmoor klub aa gesluit.
Wag nog vir lisensie.
Met wat ek tot nou toe gelees het, het ek die volgende komponente bymekaar gemaak of reeds in my kluis gehad.
S341 kruit
Starline LRP doppe
123gr Lapua scenars
CC I 250 primers
Watter spoed is gemiddeld uit hierdie combo uit.