Page 1 of 1

6,5x47L from start to finish

Posted: Tue Apr 16, 2019 9:14 am
by andre007
Bitter nice https://www.youtube.com/watch?v=1opz3d97iY8 Ek sal te bang wees om te vat aan daai roer ;)

Re: 6,5x47L from start to finish

Posted: Tue Apr 16, 2019 11:13 am
by Draegan
Sjoe, dis pragtig!

Re: 6,5x47L from start to finish

Posted: Tue Apr 16, 2019 12:06 pm
by airhunter
Daar is darem maar net iets in daardie ou, kromvinger hande wat die kolf pas wat luid spreek van lang jare se ondervinding wat geen geld kan koop nie.
Duidelik het al die manne n passie om iets mooi te maak.