223 Bulk ammo
Posted: Thu Apr 11, 2019 5:38 pm
Yes manne, waar kan 'n mens 223 bulk ammo koop? Prys is natuurlik 'n gevoelige ding.
Dankie
Dankie
As prys gevoelig is...herlaai. Dis al hoe ek my AR kan geniet.NicovanderMerwe wrote:Yes manne, waar kan 'n mens 223 bulk ammo koop? Prys is natuurlik 'n gevoelige ding.
Dankie
Nie sonder 'n Dillon progressive press nie..Plaashaas wrote:As prys gevoelig is...herlaai. Dis al hoe ek my AR kan geniet.NicovanderMerwe wrote:Yes manne, waar kan 'n mens 223 bulk ammo koop? Prys is natuurlik 'n gevoelige ding.
Dankie
As ek my doppe net 5 keer herwin is ek op R3100/1000 skote
Mag ek dalk vra met watse punt en kruit combo jy skiet? Kry deesdae min punte onder R3, dan moet kruit en slagdop nog bykom en dop se prys deur 5 deel, wat reeds by R2 uitkom as jy net R10 er dop betaal. Dus moet kruit, punt en slagdop dan R1.10 kos. Moet bieg ek sal bitter jaloers wees as jy by R3.10 kan uitkom!Plaashaas wrote:As prys gevoelig is...herlaai. Dis al hoe ek my AR kan geniet.NicovanderMerwe wrote:Yes manne, waar kan 'n mens 223 bulk ammo koop? Prys is natuurlik 'n gevoelige ding.
Dankie
As ek my doppe net 5 keer herwin is ek op R3100/1000 skote
Frontier 55gr is R1.70Dirkvh wrote:Mag ek dalk vra met watse punt en kruit combo jy skiet? Kry deesdae min punte onder R3, dan moet kruit en slagdop nog bykom en dop se prys deur 5 deel, wat reeds by R2 uitkom as jy net R10 er dop betaal. Dus moet kruit, punt en slagdop dan R1.10 kos. Moet bieg ek sal bitter jaloers wees as jy by R3.10 kan uitkom!Plaashaas wrote:As prys gevoelig is...herlaai. Dis al hoe ek my AR kan geniet.NicovanderMerwe wrote:Yes manne, waar kan 'n mens 223 bulk ammo koop? Prys is natuurlik 'n gevoelige ding.
Dankie
As ek my doppe net 5 keer herwin is ek op R3100/1000 skote
Het jy dalk pryse?762 wrote:Goeie naand.
Ek sien daar is groot voorraad van bulk ammo by Tactical HQ in Fourways/Douglasdale. 5.56x45, 7.62x39 en 7.62x51